WEW….5/52

3 Feb

Hoekom is ons so vinnig om by die huis rond te lê, of geld in die winkels te gaan uitgee oor ‘n naweek as daar juwele op ons drumpels is om verken te word?

As die afskop vir my b’day week… ‘n besoek aan Mountain Sanctuary Nature Reserve.

A place to hang your heart….. and RELAX!

8 Responses to “WEW….5/52”

  1. betsieboop Februarie 3, 2009 at 8:03 vm #

    demoerin – hoeveelkeer hoor ‘n mens nie ek was al in amerika, london, paris etc maar vra of iemand al die kalahari duine beleef het, drankensberge besoek het etc en jy word met so ‘blank’ gesiggie bekyk.

    dit lyk asemrowend rustig en mooi !

  2. Sammi Februarie 3, 2009 at 8:07 vm #

    Waar is die note sleutels op ‘n lappie? Wou nou vir jou “Happy Birthday” sing, MAAR…have a great one dm!

    SA bobaas natuurskoon!

  3. demoerin Februarie 3, 2009 at 8:47 vm #

    @ Sammi… nog nie, dit is ‘n hele week van celebrations.

    Julle is reg, dit was 2.5 dae en dit voel of ek ‘n week weg was.

  4. Die Brein Februarie 3, 2009 at 12:46 nm #

    Hi Demoerin ja ons land is oneindig mooi en soms is die plekke op onse drumpels en dan verwaarloos ons dit of hou maar verby.

    Waar is die plek wat jy besoek het, naby watter stad?

    Mens moet explore.

  5. rosalindfranklin Februarie 3, 2009 at 2:00 nm #

    jip baie mooi, ek hou nie van ontwikkeling nie. ek hou van dit so!

  6. demoerin Februarie 3, 2009 at 2:33 nm #

    Ek voel eintlik te suinig om dit te deel….
    Mountain Sanctuary Nature Reserve is in die Magaliesberge so net anderkant Maanhaarrand.
    mountain-sanctuary.co.za

  7. meermin Februarie 4, 2009 at 7:59 vm #

    So kom agteros toe ook in die kraal, baie geluk met jou b’day!! WOW dit lyk mooi daar!! Ek sal die hele dag langs daardie water valletjies kan sit, klim sommer nou in my kar en jaag soontoe!!

  8. Emil Februarie 12, 2009 at 11:13 nm #

    Heel agter is ek!! Maar wat mooi foto’s!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: