Reminiscent….

4 Feb

Sometimes, especially on a birthday, I tend to reminisce about the past. I am very glad to say that I believe that I have led a very full and fulfilled existance up untill this point in time, 34 years after I gave my first breath in this world.

I am extremely lucky to be blesses with the most wonderful family and circle of friends. I have a job I really enjoy.

Unfortunately the last 34 years did contain sadness and unhappiness. Elements that seems negative, in most aspects, at that moment, but do however serve their purpose in moulding our futures.

I do however realise that this is not where it stops, and know that there is still a lot to accomplish during wahtever time I have left on this Mother-Earth.

The book to becoming all I can be, is still riddled with unfinished chapters to complete in the future. Within the next second, hour, tomorrow, next week or next year. I dare not believe that this is it, or huddle somewhere in a corner reviewing failures!

‘n Goeie begin is die besef dat ek nie alleen is op hierdie aardbol nie…. maar deel is van ‘n geheel, iets groter as net my enkele bestaan. Die plek waar een ook saam beteken.

imgp12741

Een

Groen grashalms wals in die wind

saam met vlinders en klipspringers;

Op die maat van kabbelende water

wat ritmies eggo vanuit die vallei.

 

‘n Arend swiep saam met die wind

agter ‘n boom ge-ets teen die lug;

En die miskruier karwei padlangs

Tussen blou en pers veldblomme.

 

Op ‘n rots ervaar ek die saamwees;

Vasgevang in natuur se antwoord

op die werke van eeue se meesters

in die digkuns, verfkuns en musiek.

 

My woorde is heelemal onvoeldoende

vir die omskryf van hierdie daarwees;

Stilwees, saamwees en ook eenwees;

Uitgebasuin met die woordjie: Wees!

 

Perkussie kom ingesweef met wolke;

Gereed om drank uit te stort wat elk’

saam sal meng in ‘n rooi skemerkelk,

net omdat saam ook dan een kan wees.

 

 

14 Responses to “Reminiscent….”

  1. meermin Februarie 4, 2009 at 8:00 vm #

    DMI dit is pragtig, lieflike dag vir jou!

  2. demoerin Februarie 4, 2009 at 8:21 vm #

    Dankie meermin vir die goeie wense!

  3. Amanda Februarie 4, 2009 at 8:55 vm #

    Happy Happy DMI!!

  4. boendoe Februarie 4, 2009 at 9:39 vm #

    Mwah! Mwah! Lekker dag, DMI! 😉

  5. betsieboop Februarie 4, 2009 at 10:00 vm #

    demoerin – ‘n slim oom het eendag gesê : there is no such thing as a happy life, only happy moments.

    have a good one friend & many happy returns.

  6. Dellie Februarie 4, 2009 at 11:41 vm #

    Baie geluk! Ons kom laai jou op vir ‘n BBD party…😉

  7. Wipneus! Februarie 4, 2009 at 3:14 nm #

    Mooi inskrywing DM!

    Baie geluk met jou verjaarsdag!!!

    May there always be work for your hands to do
    May your purse always hold a coin or two;
    May the sun always shine on your window pane
    May a rainbow be certain to follow each rain;
    May the hand of a friend always be near you

  8. Adrie Februarie 4, 2009 at 7:27 nm #

    Baie geluk DMI. Mag jy n kickass jaar vol liefde ervaar.

  9. Die Brein Februarie 4, 2009 at 7:30 nm #

    Ja elkeen van ons is deel van `n groter prentjie.Almal wat ooit geleef het en wat sal leef en wat nou leef het `n doel op aarde en moes daar wees. Hoekom sal ons eendag weet.

    En jy is hier op aarde om ons van al die onder water gutterseks te vertel.

    Hastilla vista.

  10. demoerin Februarie 5, 2009 at 7:12 vm #

    You’re all to kind.
    Demoerin voel soos ‘n seuntjie – dis lekker om gespoil te word!

  11. Duusman Februarie 5, 2009 at 11:21 vm #

    Mag jou sterre wit bly skyn. Nog net een jaar dan is jy middeljarig.. Geluk.

  12. nuwebegin Februarie 5, 2009 at 12:07 nm #

    Happy Happy! http://www.nuwebegin.wordpress.com

  13. demoerin Februarie 5, 2009 at 12:24 nm #

    😆 @ Duusman…. ek is van plan om ouer as 70 te word!

  14. Sammi Februarie 5, 2009 at 12:30 nm #

    En nou is ek ‘n hele dag laat! But rather late than never!

    Ook ‘n GROOT VET klapsoen op jou bek vir JOU *MWAH*!

    Dm, baie geluk – aan jou ouers ook! En BB is reg, daar is baie happy moments – jy is in alle geval ‘n voorbeeld aan baie van ons – dankie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: