Die Week in ‘n Neutedop….

13 Feb

imgp0838-11

Demoerin is op die strand……..

Hier is die speletjie…. In die volgende week wil ek asseblief van julle af links hê na wat ek moet gaan lees as ek terugkom.

Vir more…. Gelukkige Vaaltyndag aan almal, met beste wense vir ‘n naweek (veral Saterdag) gevul met sluwe, onderwater gutterseks!

kaaskrul_217

My gunsteling cartoons – Gaan kyk nog by www.kaaskrul.com

12 Responses to “Die Week in ‘n Neutedop….”

  1. boendoe Februarie 13, 2009 at 8:35 vm #

    Bwhahahahaha!!!! 😆

    Lekker kuier by die see!

  2. Wipneus! Februarie 13, 2009 at 9:52 vm #

    😆 Ek beter vinnig vir valentyn chocolate gee!!!

    Geniet die strand! 😉

  3. Dellie Februarie 13, 2009 at 11:56 vm #

    Op die strand?😯 G’n wonder mens lees jou nerens raak nie!

    Geniet dit hoor, en onthou maar die chocies …😉

  4. meermin Februarie 13, 2009 at 12:46 nm #

    Geniet elke oomblik daarvan …

    Lekker naweek!!

  5. Zee Februarie 13, 2009 at 3:18 nm #

    Geniet dit!!!

  6. Johan Swarts Februarie 14, 2009 at 2:00 vm #

    lees daai demoerin vent se blog, dis nogal goed.
    😛

  7. Emil Februarie 15, 2009 at 12:08 vm #

    Hehehe.

  8. kaalvoetinireen Februarie 15, 2009 at 1:41 nm #

    😆

  9. betsieboop Februarie 16, 2009 at 8:09 vm #

    mag jou toon naels ingroei by die see!

  10. BB Februarie 16, 2009 at 6:28 nm #

    LOL@betsieboop!!

  11. BB Februarie 16, 2009 at 6:30 nm #

    Eintlik het ek voor die naweek al ‘n dirty something gutter eeeehhhmmm stout idee kom soek vir Valentines… maar helaas NUTTIN’!!! Nou’s EK steeds demoerin!!👿

  12. demoerin Februarie 23, 2009 at 7:25 vm #

    Update…. demoerin het so bietjie valentyn mis gedrink… hehehe, ai die Super 14 darem. Ek sal egter daarvoor opmaak…..ek belowe.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: