WEW….7/52

17 Feb

Hoeveel diere was op die ark toe die reën opgeklaar het?

12 Responses to “WEW….7/52”

  1. BB Februarie 17, 2009 at 8:39 vm #

    Almal – behalwe een???:mrgreen:

  2. betsieboop Februarie 18, 2009 at 8:27 vm #

    ek gaan hierdie vraag vanaand om ‘n oop vuur met ‘n glas wyn in die hand probeer oplos vir jou demoerin. tot dan – wonder maar eers

  3. Jenny Februarie 18, 2009 at 11:20 vm #

    uhmmm… die diere was nie ‘op’ die ark nie, maar binne-in????

  4. Dellie Februarie 18, 2009 at 2:45 nm #

    twee van elk – en sowaar muskiete ook!

  5. betsieboop Februarie 19, 2009 at 7:41 vm #

    na etlike ure se konsiderasie het ek vir jou ‘n antwoord (ek dink)
    al die diere was steeds IN die ark toe dit opgeklaar het behalwe die kraai en die duif! !

  6. meermin Februarie 20, 2009 at 9:45 vm #

    Op of in die ark? Op seker die met vlerke en binne in 2 van elk!!

    Is jy nog steeds op die strand? Genade mens dan lyk jy seker al soos ‘n stuk biltong!!

  7. Emil Februarie 20, 2009 at 10:24 vm #

    Ek het dit ook as twee van elk!

    Is jy nou klaar gekarjakker? Ek vetrou dit was ‘n goeie breek.

  8. Pagoda32 Februarie 20, 2009 at 4:05 nm #

    Ek weet darem nie…vliee teel vinnig. 40 dae en 40 nagte? Ek dink daar’s derduisende vliee op daai bootjie

  9. roer Februarie 22, 2009 at 4:43 nm #

    Ons weet nie eers hoeveel was op toe die reEn begin het nie, wat wou nog hoeveel toe die reEn gestop het nie.

  10. demoerin Februarie 23, 2009 at 7:28 vm #

    Presies….. hoe het hulle nie geteel nie? Was daar nie dalk wat klaar preggies was nie? Wat van die hase en konyne?

  11. mynameisbotha Februarie 24, 2009 at 10:05 vm #

    was noag ‘n vleis eter?

  12. demoerin Februarie 24, 2009 at 10:17 vm #

    Goeie vraag Botha…. of was hulle vir ‘n rukkie vegetariërs? Miskien het hulle gesoute vleis saamgevat!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: