Gelukkige Vierkantswortel Dag…..

3 Mar

Glo dit of nie, daar is selfs ‘n Wiki-inskrywing!

Vierkantsworteldag word gevier op datums waar beide die dag en die maand die vierkantswortel van die jaarnommer is – 03/03/09.

Dit word gevier deur mense aan te moedig om op hierdie dag enige wortel-groente te eet wat in vierkante gesny is…. om een of ander rede veral radyse.

Vir my klink dit egter na ‘n goeie idee om vanaand na werk ‘n bier iewers te gaan drink!

HEEEHAAAA… beplan solank vir die volgende een 04/04/16 – dit is net 7 jaar weg😆

HAPPY SQUARE ROOT DAY

10 Responses to “Gelukkige Vierkantswortel Dag…..”

  1. demoerin Maart 3, 2009 at 6:54 vm #

    Ek het Square root day gaan google – 304,000 inskrywings – I kid you not!

  2. meermin Maart 3, 2009 at 7:15 vm #

    nou toe nou, daar leer ek vandag ook iets …. mens is net nooit te oud om te leer nie!

    Like you foto’s, lyk of jou twee fans jou wil opvreet!!!

  3. betsieboop Maart 3, 2009 at 7:55 vm #

    ek voel redelik soos ‘n square root op hierdie tydstip! happy square root to each and all!

  4. Dellie Maart 3, 2009 at 8:57 vm #

    It’s hip to be square!
    😆 Enige verskoning vir ‘n party, is ‘n goeie ene!😉

  5. demoerin Maart 3, 2009 at 8:59 vm #

    @ dellie… sê ek ook mos!

  6. boendoe Maart 3, 2009 at 9:01 vm #

    Ek wonder net oor die tipe mens wat opstaan in die oggend, daaroor dink EN dit gaan Google…:mrgreen:

  7. demoerin Maart 3, 2009 at 10:38 vm #

    😆 Boendoe, as ke na die foto’s van ‘n party Saterdagaand kyk….. verbaas niks my meer nie. Eish!

  8. meermin Maart 3, 2009 at 12:23 nm #

    dmi julle het my aangesteek, met hierdie foto ding, ek het nou so lekker daar gespeel, ‘n hele uur is binne ‘n minuut weg!!

  9. BB Maart 3, 2009 at 2:26 nm #

    Hoe cool is dit nou?! Jinne, maar mense verstom my seriously elke dag meer!!
    LOL@Delsch!!!

  10. Wipneus! Maart 3, 2009 at 3:34 nm #

    LOL nee dit klink vir my te veel werk om al die groente in vierkante te gaan sny!!

    Maar HAPPY SQUARE dag vir jou Dm! 😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: