WEW….9/52

4 Mar

The Owner

Bamboo Restaurant

90° Centre

Rivonia Road

 

 

Dear Sir

 

It was with immense anticipation that I joined a friend’s birthday celebrations at your restaurant last night. I will admit that I was not only a little impressed with the setting and atmosphere. And that is where things started getting ugly…….

 

Unfortunately the manner in which the almost empty restaurant was managed (or attempted to be managed) last night left a lot to be desired. You had a reservation for a group of guests totalling 18, and as competent manager I suspect that sufficient preparations would go into the restaurant being able to host such a group.

 

We arrived at 6.30, and orders were placed within the next hour. I ordered assorted sushi portions from the menu, 4 in total. My first portion was served after 9. By this time I was getting very hungry, and very irate (definitely not the only one). Certain of the guests even cancelled their Sushi orders by this time, and opted for the Spring Rolls, which seemed to be the only item on the menu arriving within a decent time frame. Another one of the guests received which were supposed to be seared fish, still frozen.

 

By the time we were presented with our bill, certain of the guests had still not received their full orders, me inclusive, but the Sushi Chefs were already cleaning up their workstation. This of course led to no surprise when we scrutinised the bill, and found those items charged for.

 

It is very unfortunate then that I will not visit your establishment again, neither being able to recommend it to any of my friends or colleagues. It is actually a very sad state of affairs, as I am probably one of the easier to please consumers out there. I will easily forgive incompetent waiters or mediocre food, but last night’s botched evening is inexcusable, especially the fact that a friends birthday bash went so horribly wrong that SHE eventually felt responsible.

 

I suggest you seriously spruce up your service delivery, or face the fact that all the money that went into the décor might prove to be a waste. Or maybe you should advertise a maximum group size of four to be entertained in 30 minute intervals?

 

Regards

Ek is regtig een van die gemaklikste, happy-go-lucky verbruikers daar buite. Sekere dinge krap regtig erg aan my gat…. veral as ek honger is! Verbeel ek myself, of gee sekere mense net nie om nie?

6 Responses to “WEW….9/52”

  1. meermin Maart 4, 2009 at 7:47 vm #

    Dmi ek kan hoe honger word of wees, maar ek koop niks soos in niks hier in die stad nie, het eendag vir my hier naby die werk 4 klein baba samoosas gaan koop, die tweede ene wat ek so begin byt, kyk ek vas in ‘n kokkerotte, daai samoosas trek nou nog hier in die stad!!! Gelukkig is ek te dom om honger te word, ek eet soos ‘n voèltjie, my lese vir myself is KOS IS NIE MY BAAS NIE EK IS KOS SE BAAS!!

  2. Dellie Maart 4, 2009 at 10:35 vm #

    Ek is ook nie ‘n moeilike klant nie, maar die vet weet, daai plek sal my nooit weer sien nie!

    En jy weet, dit neem net EEN ongelukkige klant om vir die plek baie drama te veroorsaak. Want ons mense is mos snaakse goed – as die diens goed was, bly ons stil daaroor, maar as dit swak was, vertel ons vir almal wat wil luister EN die wat nie wil luister nie, ook. Hy gaan later bitter spyt wees.

  3. demoerin Maart 4, 2009 at 10:42 vm #

    Dit is juis die ding Dellie, as ek enige goeie diens enige plek gekry het vertel ek mense daarvan. Ek sal restaurante links en regs aangeveel as dit lekker was. Ek gaan post selfs goeie diens af en toe op HelloPeter, en juis daarom voel ek ek sal definitief nie stilbly oor slegte diens nie!

  4. boendoe Maart 4, 2009 at 11:58 vm #

    Dit klink of jy half skuldig voel dat jy kla? 😆

    Nee, mens betaal vir diens. As jy dit nie kry nie, is dit jou reg (en plig, voel ek) om te kla.

  5. White Knight Maart 4, 2009 at 2:36 nm #

    Dagse Demoerin

    Baie beslis jou reg om die spul wakker te maak as hulle swak diens lewer.

    Ek sou beslis nie tot na 21H00 gewag het as ek reeds my bestelling geplaas het voor 19H30 nie.

    Sou die Manager uit sy slaap gaan wakker laat maak het.😯

    Groete

  6. demoerin Maart 5, 2009 at 6:51 vm #

    Voel definitief nie skuldig oor die kla nie, ek was lekker demoerin omdat my vriendin se B’day party so opgedonner was!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: