Earth Hour – 1 uit 8,760 ure in 2009!

11 Mar

By Emil raakgeloop en sommer aangeteken ook. Klik hier regs vir nog inligting en om ook deel te wees van die internasionale poging! (OK, julle sal oplet hier regs is NIKS, sukkel met die widgets vandag – Gaan loer by Emil of besoek EarthHour se website!)

Ons is altyd vinnig om oor alles te kla, hierdie is dalk ‘n goeie eerste stappie om iets te doen.

En al wat dit vra, is ligte af vir ‘n uur op 28 Maart 2009 …. gebruik dit sommer as goeie verskoning vir kwaliteit saamtyd – vriende, gesinne en families om die braaivuur – Geen ligte, tv’s of radio’s!

10 Responses to “Earth Hour – 1 uit 8,760 ure in 2009!”

  1. Emil Maart 11, 2009 at 10:52 vm #

    Lekker man!! Tasbare aksie, hierdie!

  2. Dellie Maart 11, 2009 at 10:56 vm #

    Ek kan aan ‘n paar dinge dink om vir ‘n uur lank inni donker te doen…😉

    Sal ook gaan aanteken.

  3. meermin Maart 11, 2009 at 1:28 nm #

    Dalk doen Eks dom dit vir ons !!!

  4. demoerin Maart 11, 2009 at 2:17 nm #

    😉 Dellie …. ek ook, ai en dan val dit nog so lekker op ‘n Saterdag ook…

  5. betsieboop Maart 11, 2009 at 3:44 nm #

    ek is nou so begeesterd ek earth hour sommer vir 2 hours!

    genade – wanneer kry mens weer so gulde geleentheid om vir liefie te .. wat ek probeer sê: dan kan mens bietjie tyd saam spandeer!😉

  6. Wipneus! Maart 11, 2009 at 4:17 nm #

    Elke bietjie help! Ek is in! 😉

  7. demoerin Maart 11, 2009 at 4:21 nm #

    Blykbaar bied Dellie gemmerkoekies aan😉 vir dei geleendheid. Ek sal Tequila saambring.

  8. rosalindfranklin Maart 11, 2009 at 4:27 nm #

    Mens kan altyd iets funky probeer doen soos ‘n puzzle bou. Jinne ek sien julle gaat al weer almal teel, ek weet nie meer wat om met julle te maak nie….:)

  9. demoerin Maart 11, 2009 at 4:29 nm #

    O gaats… en nou-nou net het Rosa daaroor gepreek. Onthou dat “oefen” en daadwerklik “teel” verskillende dinge is.

  10. rosalindfranklin Maart 11, 2009 at 4:36 nm #

    Ja julle wil die planeet red en as ek my omdraai wil julle dinge in die donker doen aiaiaiaiaiaia…..LOL😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: