Donderdag Rymelary….

12 Mar
Smag na Mooi

Smag na Mooi

‘n Kind word doodgery;

En nog lewens verdrink

In ‘n bloedplas van

Smart en verdriet; en

Elke dag word nog lewe

Verswelg in die vlamme

Van haat aangevuur deur

Onverdraagsaamheid.

Misdaad word geweef ;

In draad van bestaan,

Want die mens

Mis sy doel,

En ek kan dit

Nie net aanvaar nie.

Iewers is nog mooi.

Advertisements

9 Responses to “Donderdag Rymelary….”

  1. betsieboop Maart 12, 2009 at 8:25 vm #

    Iewers is nog mooi.

    ja demoerin – iewers is daar nog mooi. ons moet net die tyd maak om dit raak te sien.

  2. Dellie Maart 12, 2009 at 9:49 vm #

    Ja, iewers is nog mooi. Ek soek dit elke dag.

  3. koeksister Maart 12, 2009 at 10:03 vm #

    Daar’s definitief “iewers nog mooi”

  4. meermin Maart 12, 2009 at 10:24 vm #

    IEWERS IS NOG MOOI, dmi dit is pragtig!!

  5. Pikkie Maart 12, 2009 at 12:08 nm #

    Hier lees ek dan nou net die mooi!!!

  6. Kokkewiet Maart 12, 2009 at 2:34 nm #

    Iewers is beslis nog mooi, ons moet net mooi kyk dan sal ons dit raaksien!!

  7. Sonkind Maart 12, 2009 at 4:36 nm #

    Treffend DM. Jy moet meer rymel 🙂

  8. Wipneus! Maart 12, 2009 at 9:43 nm #

    Baie mooi, ek wens ook jy wil meer rymel!

  9. demoerin Maart 13, 2009 at 7:20 vm #

    Julle is darem maar vrygewig met komplimente….. ai tog as my muse net nie so baie rondrits nie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: