Beannachtam na Feile Padraig!

17 Mar

Happy St. Patrick’s Day to all the Irish Friends out there.

466880139_fa8a001582Hoekom St. Patrick? Want hy is blykbaar die man wat van al die slange in Ierland ontslae geraak het (‘n baie tall story),  en dan ook ‘n baie groot aandeel daarin gehad het om die plaaslike bevolking met die hulp van die clover (shamrock) blaartjie te bekeer.

Maar soos enige ander land in die wêreld, het die Ierse dit goed gev2442801921_530871140find om hierdie dag goed te vier…. dit is natuurlik met ‘n goeie draft in die hand – veral Guinness. Die St. Patrick’s dag heildronk klink soos volg:

Saint Patrick was a gentleman

Who through strategy and stealth,

Drove all the snakes from Ireland,

Here’s a toasting to his health.

But not too many toastings

Lest you lose yourself and then

Forget the good saint Patrick

And see all those snakes again.

Aangesien die kuier in ‘n kroeg sekerlik ‘n nasionale tydverdryf in Ierland is, is daar ook ‘n hele aantal heildronke wat ingestel word met die gebruik van voggies – 2 gunstelinge wat ek raakgelees het:

Here’s to a long life and a merry one.

A quick death and an easy one.

A pretty girl and an honest one.

A cold pint – and another one!

I drink to your health when I’m with you,

I drink to your health when I’m alone,

I drink to your health so often,

I’m starting to worry about my own!

Sonder enige verdere gedraaiery…. sterkte aan die wat die pubs vanaand aandurf – EN wees asseblief veilig op die paaie!

Sláinte!

Sláinte!

PS. Impress die Iere vanaand met – Sláinte! – Uitgespreek ‘slawn-cha’ – Betekende – ‘Health!’

Foto’s: Flickr.com – jacob, trebole & kelly bailey

 

7 Responses to “Beannachtam na Feile Padraig!”

  1. boendoe Maart 17, 2009 at 3:06 vm #

    Slainte! 😉

  2. BB Maart 17, 2009 at 8:34 vm #

    Prost!!!😉

  3. demoerin Maart 17, 2009 at 8:44 vm #

    Nee BB, September is nog ver…😆

  4. betsieboop Maart 17, 2009 at 9:08 vm #

    Glac bog an saol agus glacfaidh an saol bog tú

    “Take the world nice and easy, and the world will take you the same ” Irish saying

  5. Dellie Maart 17, 2009 at 9:32 vm #

    Sláinte!

  6. Pikkelik Maart 17, 2009 at 11:20 vm #

    Sláinte!

  7. meermin Maart 17, 2009 at 11:34 vm #

    Dmi hiermee my laaste comment op jou blog, dankie vir alles!! Ek maak vandag amptelik my laaste buiging op van die blogs!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: