Simpel Somme….

18 Mar

Met elke R1,o2o,ooo wat uit die koffers verdwyn of wanaangewend word, kan daar aan 17 mense vir ‘n jaar lank ‘n salaris van R5,000 per maand betaal word.

En dan moet ons glo daar is ‘n verbintenis tot werkskepping?

Advertisements

7 Responses to “Simpel Somme….”

  1. betsieboop Maart 18, 2009 at 10:51 vm #

    daar is absoluut GEEN verbintenis tot werkskepping nie. die gravy-train word tans bloots gery ten koste van jan alleman

  2. Roer Maart 18, 2009 at 11:33 vm #

    ‘Terror’ het dit mos nou mooi vandag/gister opgesom aka Banana Republic.

  3. meermin Maart 18, 2009 at 1:47 nm #

    Ekke is terug … gaan niemand se sin vir hulle gee nie!!

  4. demoerin Maart 18, 2009 at 4:40 nm #

    @ Meermin – Cool

  5. demoerin Maart 18, 2009 at 4:41 nm #

    En om alles te kroon – In die weeklikse ANC Today, ‘n pragartikel oor veiligheid en sekuriteit. Oor hoe mense soveel veiliger en daar minder misdaad is as tydens die apartheidsjare!

  6. Sammi Maart 18, 2009 at 11:03 nm #

    Ja?!
    Who is kidding who?

  7. demoerin Maart 19, 2009 at 7:40 vm #

    Die massas.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: