Piesang Republiek Misdadigers

19 Mar

Emil het so ‘n oulike stuk oor die Piesang Republiek geskryf. Ek was gelukkig om ‘n foto te bekom van een van die Republiek se eerste gefotografeerde misdadigers:

banana

Hy gaan seker hierna gou-gou stort😉

Op ‘n meer ernstiger noot – Hier links in die geskiedenis hokkie sal julle waarneem dit is vandag – Mojo Dag in die Diskordia kalender. Ek doen bietjie navorsing en ons gaan in die komende weke bietjie ‘n reeks doen oor interessante (en somtyds net ongelooflike) gelowe en sekte.

Watch this space!

12 Responses to “Piesang Republiek Misdadigers”

  1. betsieboop Maart 19, 2009 at 8:05 vm #

    en dit is hoe jy dan jou MOJO terug kry ? 😉

    sal gereeld kom inloer. sal nogal interessant wees om jou navorsing te volg !

  2. Emil Maart 19, 2009 at 8:59 vm #

    Whahahaha! Dis seker ou Julius!

  3. Dellie Maart 19, 2009 at 10:41 vm #

    Ek hoop jy het darem nog jou MOJO?:mrgreen:

    Mmm, ek sien uit na daai possies! Sulke goed is vir my baie interessant.

  4. boendoe Maart 19, 2009 at 12:49 nm #

    O my flip! Dis histeries! 😆 😆

  5. rosalindfranklin Maart 19, 2009 at 1:33 nm #

    haai shame arme piesang, nou het hy homself klaar geskil.

  6. kaalvoetinireen Maart 19, 2009 at 1:41 nm #

    Iemand moet daai piesang eet voor hy swart word…

  7. demoerin Maart 19, 2009 at 1:49 nm #

    😆 @ Rosa & kaalvoet …. hehehehe

  8. meermin Maart 19, 2009 at 3:19 nm #

    Hie hie lekker middag vir jou!

  9. boerinballingskap Maart 19, 2009 at 6:51 nm #

    😆

  10. boendoe Maart 19, 2009 at 10:32 nm #

    Jou prentjies is vir my bloedjie tog al te mooi! Weet jy hoeveel keer moes ek hom vandag hierdie piesang wys? 😉

  11. demoerin Maart 20, 2009 at 7:13 vm #

    😆 Boendoe….sjoe?

  12. Johan Swarts Maart 20, 2009 at 3:37 nm #

    lolz0rz

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: