WEW….12/52

23 Mar

As hulle ‘n fliek oor my lewe maak….. gaan iemand dit wil kyk?

Is dit nie genoeg rede om elke dag voluit te lewe nie?

Advertisements

6 Responses to “WEW….12/52”

  1. betsieboop Maart 23, 2009 at 7:25 vm #

    reken ‘n fliek oor my lewe sal ‘n box office sukses wees. soveel van komedie is lanklaas vas gevang in ‘n fliek! 😉

    This is not a novel to be tossed aside lightly. It should be thrown with great force. ~ Dorothy Parker

  2. Mavis Maart 23, 2009 at 8:57 vm #

    môre moerige basie het jy toe die weekend daai satangs dinge in die gate enjoy

    moenie worry nie Mavis sal jou byescope wil kyk basie jou weekends klenk mos nou vir Mavis na ‘n lekker story om die byescope van te maak

  3. BB Maart 23, 2009 at 12:18 nm #

    “Is dit nie genoeg rede om elke dag voluit te lewe nie?…” of om extra skelm te wees as jy aanjaag, ja!! :mrgreen:

  4. meermin Maart 23, 2009 at 1:07 nm #

    Ek sal ja, maar oor my eie lewe NEE dankie!!!

  5. boendoe Maart 24, 2009 at 12:54 vm #

    Ek dink verseker so. Elke mens se lewe is ‘n storie. Jy kan dalk dink joune is saai en boring, maar niemand gaan tog sonder ‘highs’ en ‘lows’ deur die lewe nie. Dis wat interessant is!

    Oe, van hierdie topic kry jy my moeilik! Ek kan vir URE na mense luister en hulle uitvra. Ek dink hulle dink later ek’s kens, maar ek kan nie stop nie. Mense se stories is vir my verskriklik interessant. 😉

  6. demoerin Maart 24, 2009 at 6:51 vm #

    Betsie – 😆 – Niks fout met goeie komedie nie!

    Mavis – 😉 – Daai weekend stories bly private home movies.

    BB – 😆 ditto

    Meermin – Dis wat jy dink! Lees bietjie daar by Boendoe!

    Boendoe – Net so! Ek het eendag gelees iewers: If you lie on your deathbed and your life plays like a movie in front of your eyes, it must be worth looking at!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: