1ste Verjaarsdagpartytjie…..

1 Apr
Icing Dreams @ Flickr.com

Icing Dreams @ Flickr.com

Sjoe, al ‘n volle jaar vanaf daai eerste niksseggende post af. Somtyds dink ek nog steeds ek weet nie lekker wat ek doen nie. Demoerin se Klasak het ook al intussen in Demoerin se Wêreld verander (ten goede hoop ek). Ek probeer gedagtes neerpen, en deel soms in lief en leed.

Ek dink die neerpen van gedagtes bied nie net ‘n uitlaat nie, maar stimuleer ook denke. My dag voel onvervuld as ek nie my draaie gelees en eiertjies gelê het nie. My brein vind daaglikse stimulasie in die blogosfeer.

Dankie aan een en elk wat die moeite doen om in my gedagtes en woorde te deel! En dankie aan elk wat ook bereid is om van julle kant af te deel! 

In jou geestesoog voor jou sal jy ‘n glasie Veuve Clicquot sien.

In die woorde van die Ierse heildronk:

My friends are the best;

Loyal, willing and able.

Now let’s get to drinking!

All the glasses off the table.

Hierdie een is op jaar nommer 2!

24 Responses to “1ste Verjaarsdagpartytjie…..”

  1. meermin April 1, 2009 at 7:24 vm #

    Geluk!!! Happy b’day blog!!!

    Genade mens het die tyd dan so gestap? Gevlieg?

    Jy moet dit vier!!! Sal vanaand ‘n glasie wit wyn op jou blog se b’day gaan drink!!!

  2. demoerin April 1, 2009 at 7:36 vm #

    Drink sommer 2 Meermin!

  3. krista April 1, 2009 at 10:02 vm #

    Happy birthday DMI’s blog!

  4. Die Brein April 1, 2009 at 10:20 vm #

    Baie geluk Debliksemin ag ek bedoel Demoerin.Hoop jou blog gaan nog gatskop. Ja ek geniet jou se dinge. Jy is altyd cool en kalm………..maar kan beslis ook jou se se.Ek sal `n Slanghoek Camerca vanaand op jou blog drink, ek het hoeka nie gisteraand sin klaar gemaak nie.

    Hsatilla Vista.

  5. Jaco April 1, 2009 at 11:45 vm #

    Tjorts! Op menige meer verjaarsdae

  6. Die Brein April 1, 2009 at 11:50 vm #

    Miskien moet ek hier kom blog, want die klomp op diei werf krap my gat.

  7. Bokkie April 1, 2009 at 12:23 nm #

    Ge;luk liefste skat ek weet nie HOE jy dit doen nie jou brein werk net FENOMINAAL en as DIT is wat jy geniet en nodig om jouself te sort, stem ek saam as mens skryf dan verdwyn als en verskyn jaaaaaaaaa die pyn maaaaaaaaaaaar met ‘n glasie wyn sien mens God is Good als hier en nou is tydelik seks voor die huwelik NOODSAAKLIK en hm dis nie lekker om alleen te slaap as mens in mens se beautiful sensueelste middeljare is nie…….
    oops
    vergewe
    op die lewe!

  8. Bokkie April 1, 2009 at 12:24 nm #

    o here
    whatever en nou gan kak
    ek gan nou videos kyk op YOUTUBE vir eenkeer in my lewe!

  9. Bokkie April 1, 2009 at 12:25 nm #

    o ja eks heeltemaal gay TOTAAL en al skeef

    mens sou dit nie se as mens my sien ek is die mees vroulikste vrou wat ooit gelewe het

    but ther you have it

    eird
    xxx

  10. Bokkie April 1, 2009 at 12:26 nm #

    h ja laaste woord
    ek hou van die rowwe vrouens

    werklik weird
    but there you have it

    anyway gelukig als in my verbeeldoing

  11. Bokkie April 1, 2009 at 12:28 nm #

    nou lekker verjaar verder jy het seker agtergekom ek drink ‘n glasie op jou

    net lus vir ‘n smoke (wat ek nie het nie)

    maar geniet jou dag

    lag!

    hehe

  12. demoerin April 1, 2009 at 12:31 nm #

    @ Brein – Nee man – Kyk noord!

  13. demoerin April 1, 2009 at 12:33 nm #

    😉 Dankie…. ek dink bokkie. Geniet daai wyntjie en ja onthou – In Vino Veritas!

  14. Dellie April 1, 2009 at 2:47 nm #

    Whooohooo! Baie geluk! Ek kan nie glo dat dit net ‘n jaar is nie, dit voel of jy nog maar altyd hier was.

    Dankie vir al die moeite wat jy doen met jou inskrywings, dis vir my ‘n fees om hier te kom lees. Doen so voort!😉

    En o ja, cheers! Ek sal ‘n glasie klink op jou vanaand!

  15. Johan Swarts April 1, 2009 at 3:23 nm #

    geluk!!!🙂

  16. Sonkind April 1, 2009 at 8:45 nm #

    ♪ ♪ ♪ Happy Happy Happy! ♪ ♪ ♪

    Mag daar nog baie DMI-jare wees😉

  17. Emil April 1, 2009 at 10:39 nm #

    Geluk jong!

  18. Wipneus! April 2, 2009 at 12:07 vm #

    Baie geluk Dm!!! Mag daar nog baie wees!

  19. demoerin April 2, 2009 at 7:22 vm #

    Ek hoop ook daar is nog baie….. tot die dag dat iemand my van die www af verban!😆

  20. betsieboop April 2, 2009 at 7:48 vm #

    demoerin … thank you ever so much vir ‘n lekker ‘hit’ elke dag !

    whatever jou ‘resep’ is – dit werk !!

  21. Rustig April 2, 2009 at 9:15 vm #

    Ek drink ‘n Savannah op hierdie birthday! Baie geluk! Hoop jy het nog asem oor om die een kersie dood te blaas?

  22. boendoe April 2, 2009 at 10:31 vm #

    Jeez, ek’t geweet daar moet IETS wees wat ek celebrate toe ek Dinsdagaand so uitgehaak het! :mrgreen: Maar toe was ek gister te babbelaas om sosiaal te verkeer… 😳

    Geluk, DMI!! Jy’s ‘n ou sonstraal en ek is nog steeds baie chuffed dat ek darem eventually Die Neutedop gehaal het! 😆

  23. Pikkelik April 2, 2009 at 1:07 nm #

    Kan jy nou glo ek is laat!!!! Skies DMI!!! Baie, baie geluk met jou bloggie se 1ste verjaarsdag!!! Mag daar nog 10 en meer wees!!!

Trackbacks/Pingbacks

  1. Die Week in ‘n Neutedop…. « Demoerin se Wêreld - April 3, 2009

    […] Wat jy gelike het: WEW….13/521ste Verjaarsdagpartytjie….. […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: