Hang uit vir die mans….

2 Apr
foto: nokapixel @ flickr.com

foto: nokapixel @ flickr.com

‘n Reminder aan die dames daarbuite dat dit wel more, 3 April, Cleavage Day is. Die mans sal deelname van al die dames hoog op  prys stel! Sterretjies en soentjies en alles sal uitgedeel word.

Onthou, more is die een dag wat jy mag sonder om ‘n tert of slet genoem te word!

Haal uit en Wys!

mystic-boer

foto: mystic boer @ flickr.com

4 Responses to “Hang uit vir die mans….”

  1. betsieboop April 2, 2009 at 4:04 nm #

    GROND! dit is werklik ‘n bier beker op haar buuste??

    dankie vir die heads up demoerin! ‘n hele dag wat ek nie die woord tert gaan hoor nie !😆

    daar is nie ‘bitch’ dag ook iewers nie?

  2. demoerin April 2, 2009 at 4:11 nm #

    😆 Ek sal bietjie navorsing gaan doen!

  3. betsieboop April 2, 2009 at 5:00 nm #

    fanks demoerin!!! greatly appreciated !

  4. BB April 3, 2009 at 6:24 vm #

    *tsk* – ek sal my wonder-push-up-deep-plunge en ander geheime toerusting moet inspan😕 – hoe sou my oorle’ ousie gesê het: “gelikag hêlle maggie vattie mies” – anners sit jy met ‘n ou paar army wolkouse in elke hand:mrgreen: (It’s like trying to make a mountain of a holehill!!!🙄 )

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: