WEW….13/52

2 Apr

Is dit net ek wat so dink….. of bevat die moderne Demokrasie baie grondbeginsels van Kommunisme. Waaroor was die groot hooha dan ‘n paar dekades gelede? En hoe kan lande hulleself op die skouer klop want hulle is voorstaanders van demokrasie? Noem hulle hulleself maar Demokratiese lande want dit is die “in” ding om te wees?

6 Responses to “WEW….13/52”

  1. betsieboop April 2, 2009 at 7:49 vm #

    monkey see monkey do …

  2. Rustig April 2, 2009 at 9:13 vm #

    Nee jy is reg. Demokrasie is ‘n feë verhaal met ‘n tragiese einde!

  3. Jenny April 2, 2009 at 11:07 vm #

    “Happy endings are just stories that aren’t finished yet”

  4. Johan Swarts April 2, 2009 at 3:07 nm #

    hmm…watter grondbeginsels spesifiek?

  5. demoerin April 2, 2009 at 3:17 nm #

    Ek dink spesifiek aan dinge soos unaccountability. Doen wat jy wil, en as jy uitgevang word praat ons dit weg; Ons is happy om geld te ontvang in die staatskoffers in – moet net nie verantwoording vir die besteding verwag nie ens. Eintlik meer modus operandi as grondbeginsels.

  6. rosalindfranklin April 2, 2009 at 9:56 nm #

    wat my wel opval is dat ons glad nie meer kommunisme vrees soos voorheen nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: