Donderdag Rymelary….

16 Apr
Foto: Nick^D @ flickr.com

Foto: Nick^D @ flickr.com

Koekiemonster

 

Die monster teer op jou vrees;

Vreet hoop soos soetkoek op.

Die monster blaas bolle beloftes;

Swawel hang stink in die lug.

 

Maar,

Vannag slaap monster rustig,

Sag op sy mattras van leuens.

Foto: Nick^D @ flickr.com

Foto: Nick^D @ flickr.com

7 Responses to “Donderdag Rymelary….”

  1. betsieboop April 16, 2009 at 7:49 vm #

    laat mens bietjie dink hier rymelary van jou demoerin.

    die monster teer op jou vrees

  2. boendoe April 16, 2009 at 9:46 vm #

    Ja, Betsieboop, ek stem saam. Ek was vroeg-vroeg al hier, en ek het ook gedink oor daai ene. 😉

  3. Wipneus! April 16, 2009 at 11:19 vm #

    Yes, yes hierdie insane girl wat op die oomblik vol tantrums is identifiseer met hierdie rymelary. Niks meer se ge Wipneus nie, noem my die Cookie monster😈
    LOL

  4. Pikkelik April 16, 2009 at 11:27 vm #

    Nice, laat mens dink en al daai goeters, maar wie het nou daai blou koekie se koekie gesteel… Sies man….

  5. demoerin April 16, 2009 at 12:10 nm #

    😆 Ek dink die blou koekie het die koekie opgeeët!

  6. Willeklong April 16, 2009 at 4:57 nm #

    ’n Digter op sy eie….manier

Trackbacks/Pingbacks

  1. Die Week in ‘n Neutedop…… « Demoerin se Wêreld - April 17, 2009

    […] Wat jy gelike het: Donderdag Rymelary….WEW…14/52 […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: