Tandem Storie – Hoofstuk 3

21 Apr

My en Sonkind se Hoofstuk 3 van die tandem storie is voltooi, sjoe en dit is al 6,125 woorde later. Dit is vet pret en my naels is al afgekou.

So soos gewoonlik, druk die groen knoppie daar bo… en lekker lees!

4 Responses to “Tandem Storie – Hoofstuk 3”

  1. boendoe April 21, 2009 at 10:24 vm #

    Eendag as hierdie storie klaar is, sal ek alles one shot lees. Ek verloor die draad met al die gewag. Hurry, hurry!! 😆

  2. Sonkind April 21, 2009 at 5:01 nm #

    Boendoe, dis ‘n blog-soapie – hy mag dalk net NOOIT klaar kom nie😆

  3. Dellie April 21, 2009 at 7:55 nm #

    Ek weeeens dit kom nooit klaar nie…:mrgreen:

Trackbacks/Pingbacks

  1. Al die tandem stories « Dellie se Dinge - April 21, 2009

    […] Sonkind en Demoerin Hoofstuk 3 – Komaan julle, die twee begin die res van ons nou in die skande steek! Skryf, blikskottels! […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: