Die Week in ‘n Neutedop….

1 May

imgp0838-13

Hierdie week het ek bietjie rondgeshop en presentjies bymekaargemaak. Ek gaan hulle een vir een uit Pandora se Doos uitpak… Voel vry om te neem wat jy wil hê – Dis nie myne nie – Affirmative Shopping en so aan:

Smurfie – Of sommer almal as jy wil

Paaseier – Vir die dames (of die mans wat so voel)

Satanshondjie – Sonder horings of vurk

Gesiggie – As joune sukkel om deesdae te smile

Waterskerpioentjie – As jy moeg is vir kuiergaste (soos Boendoe)

Drome – Soetes om tussen jou sterre te plaas

Wetwipes – Vir as die witgoud op is

Thinking Cap – Vir as jy te veel dink en jou brein wil vlug

Sapphire – Dit tipe wat jy kan drink uit Indië uit

Party – 5 Ster aandjie “out on the town” – Vat ‘n baseball bat saam

Wegbreek – Regtig 5 Ster!

Breintoets – Miskien ietsie vir die banana-republic amptenare?

Seekoei – Sommer maar net…

Wapen – Vir die “woman scorned”

Gebedjie – Want ons almal benodig soms een….

2 Tiete – Om te doen wat jy wil mee…

Peanutbutter – Nie ‘n vervanging vir choc body-paint nie!

Dankie – Van julle af vir hierdie harde inkopie-werk van my😉

En dan natuurlik heel onder in Pandora se Doos ietsie vir elkeen –

‘n Hele LAAAAANG naweek gevul van hoek tot kant met die beste sluwe, onderwater, gutterseks moontlik! Gaan Groot!

6 Responses to “Die Week in ‘n Neutedop….”

  1. Ysfox Mei 1, 2009 at 6:56 vm #

    Hm…demoerin, daai ene van die body paint het my ani dink…ek hou baaaiieee meer van peanut butter as van choclit😆 Geurlike langnaweek vir jou!

  2. boendoe Mei 1, 2009 at 10:06 vm #

    Ek trek my woorde terug. Jy is NIE lui nie!! Die Neutedop op ‘n vakansiedag. Dis ‘n teken van pligsgetrouheid en werksetiek. Thanks! 😆

  3. BB Mei 1, 2009 at 7:37 nm #

    I’m IMPRESSED!! Thanks! Selle vir jou! x

  4. Wipneus! Mei 1, 2009 at 11:05 nm #

    Wow en hier kry ons sowaar ‘n neutedop!!! Geniet die gutter kaperjolle Dm!!! 😆

  5. Girl van die Suburbs Mei 2, 2009 at 4:09 nm #

    Sjoe, dankie!
    Gaan bietjie leeswerk inhaal😉

  6. rosalindfranklin Mei 2, 2009 at 6:20 nm #

    Dankie, wow dis baie cool.!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: