WEW….16/52

6 May

Bly by my Star Wars tema vir die week……

As Darth Vader sou kinder hê – Sou hulle huil of hyg?

(😆 En ja, ek het regtig gister hieroor gewonder)

11 Responses to “WEW….16/52”

  1. betsieboop Mei 6, 2009 at 9:35 vm #

    miskien ‘n hygerige gehuil?

    ek sidder om te dink waaroor jy nog wonder demoerin!

  2. betsieboop Mei 6, 2009 at 9:35 vm #

    met ‘n snik vir effek! 😆

  3. demoerin Mei 6, 2009 at 9:56 vm #

    Ek probeer die hygerige huil voorstel…scary!

  4. Pikkelik Mei 6, 2009 at 10:54 vm #

    Ten minste sou hulle nie vir ure aaneen kon huil sonder om hees te word nie!!! 😆

  5. Sonkind Mei 6, 2009 at 3:58 nm #

    Huilend hyg – amper soos mens klink as jy heeltemal te veel gehuil het en jou trane is op, maar jy huil nog😆

  6. boendoe Mei 6, 2009 at 4:48 nm #

    Grote Griet! 😯 Ek wonner nie daaroor nie…

  7. Wipneus! Mei 6, 2009 at 10:25 nm #

    Moenie langer wonder nie. Hy het kinders gehad, dit was Luke Skywalker 😆 Ek kan die films uit my kop op sê😉

    Maar sy kleinkinders sal seker gestraf word:

    en Ja hulle sal hyg :

    Luke jnr aan sy Oupa: “ggggggg ….. arghhhhh …… Hello Darth Grand Vader ….. ggggggggg aaaarrggggggggg “

  8. demoerin Mei 7, 2009 at 7:52 vm #

    😆 Wippie – Maar dit was darem voor Anakin Darth Vader was…..

  9. corlivandermerwe Mei 7, 2009 at 10:43 vm #

    `n Woeste gehyg met `n snik hier en daar. “I am your father, (hyg) Luke (snik).”
    Gotta love Star wars!!!!

  10. Girl van die Suburbs Mei 7, 2009 at 12:31 nm #

    Nou wil ek EERS die reeks movies kyk!

  11. demoerin Mei 7, 2009 at 1:33 nm #

    @ Girl – Maak net seker jy kyk in orde IV, V, VI, I, II, III. Glo my kyk – Sal nooit spyt wees nie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: