Die Week in ‘n Neutedop….

15 May

IMGP0838-1Ek sal dit nou maar erken….

Ek is Demoerin, en ek het hierdie week geen blogs gelees nie.

So hierdie week is daar niks stories met links en dergelike dinge nie, bloot uit die feit dat ek nêrens rondgehang of my straaltjie bygevoeg het nie.

Wat julle wel kan doen, vir die wat nog nie weet nie – Die Werf word 1 jaar oud en hulle het ‘n kompetisie met cool pryse!

En net om te bewys ek het geen kwade gevoelens vir die eienaars van hierdie soutmyn waarin ek swoeg nie – Sal ek julle ‘n bietjie lag vir die naweek gee:

En as tafeltennis nou nie jou ding is nie, is daar natuurlik ander meer “exciting” maniere om ‘n sweet op te bou:

My beste wense aan een en elk vir ‘n naweek gevul met die beste sluwe, onderwater, gutterseks denkbaar…. en natuurlik ‘n Bulls oorwinning!

8 Responses to “Die Week in ‘n Neutedop….”

  1. ekkedink Mei 15, 2009 at 7:35 vm #

    dem, sorry, miskien nie die punt nie…

    Wil jy nie vir my ‘n comment gaan los op hierdie inskrywing nie asb. Ek is besig met “wel effense navorsing”.

    Dankie

    http://ekkedink.wordpress.com/2009/05/12/bloggerol-of-nie-moet-werkgewer-blogs-stop/

  2. boendoe Mei 15, 2009 at 9:19 vm #

    SOGS rule! 😆

    Ek wonder nog of ek vir die hart of verstand moet luister aangaande hierdie naweek se wedstryd? 🙄

  3. Pikkelik Mei 15, 2009 at 9:20 vm #

    😯 🙄

  4. betsieboop Mei 15, 2009 at 12:28 nm #

    erkenning is die eerste stap demoerin!!! WELL DONE !!!!!!

    have a good one !

  5. Girl van die Suburbs Mei 15, 2009 at 12:32 nm #

    Wel, dan ‘n lekker naweek vir jou ook dan. Geniet die game! Ek het vanoggend na die punteleer van kyk. Die Bulle is nou maar eenmal net die beste! Stats jok nie!😆

  6. rosalindfranklin Mei 15, 2009 at 11:59 nm #

    wat is’n cool prys na jou mening?🙂🙂

  7. Emil Mei 16, 2009 at 9:20 vm #

    Het jou gemis😆

  8. demoerin Mei 18, 2009 at 6:52 vm #

    @ Rosa – In hierdie weer – Thermal underwear!😆
    GO BULLS!! HEEEHAAA

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: