Die Week in ‘n Neutedop….

22 Mei

IMGP0838-1Die week gaan daar nie ‘n ligsinnige, grappige neutedop wees nie. Gebeure van die afgelope week het my weer bietjie aan die dink gesit…. bepeinsing. Bepeinsing is goed vir “stock rake”. Net byjouself sit en wonder oor waar ek nou is, en hoe het ek hier gekom – en het ek op my pad mense se lewens te goede of kwade aangeraak. Jou herinneringe is nie net deel van jou eie sielskos nie, maar ook ‘n stukkie geskiedenis in jou, en die ander geraaktes se lewens. Dit kan met ‘n glimlag begin – dink positief daaroor.

Events from the last week brought me to the door of contemplation again. Sometimes we should be quiet and just by ourselves. Death usually brings me round to thinking. Pondering who I am, what I am doing, and where I might be heading.

I have already mentioned that one of my favourite authors is Paulo Coelho. From his writing I draw immense amounts of positive thinking and life philosophy. One of the ideas that constantly appear in his works is death.

Not the sad, dreary and black part of death; but the great opportunity that the philosophy around death provides for living. Realising that death is your constant companion, frees you from the dark shackles and allow you to focus on living.

I attended a memorial service yesterday, for a lady that I have grown the uttermost respect for in the last few years. She was my age, young by all standards – but dealt the cancer blow. Purely by watching Elizabeth’s lifepath the last few years, and knowing her true circumstances, made me ashamed for every little moan I ever uttered, every belittling or derogatory remark ever crossing my lips, and for every time, even unknowingly, I hurt someone.

This is my ode to you, Elizabeth….

Live

In so many ways

You touched our lifes.

Friends

Family

Learners.

You gave your all,

With a smile.

You silenced pain,

And laughed at death.

To the very end,

And even in death,

You are teaching

What it means;

To Live

Your own legacy.

In teenstelling met die gewone, weeklikse wense, wens demoerin aan een en elk hierdie naweek ‘n alleen tydjie toe, ‘n tydjie vir bepeinsing. ‘n Tydjie om te dink en te besin, ‘n tydjie om seëninge te tel en ‘n tydjie om te teeparty saam met dood en hom aan die hand te vat en saam te nooi op die ongelooflike, vreugdevolle rollercoaster ride wat die res van jou lewe gaan wees!

Advertisements

6 Responses to “Die Week in ‘n Neutedop….”

  1. Emil Mei 22, 2009 at 7:57 vm #

    Dankie, maat. En ‘n rustige naweek vir jou ook. We must, between periods of digging in the dark (like a mole), endeavour always to transform our tears into knowledge.

    Voorspoed.

  2. Rustig Mei 22, 2009 at 8:49 vm #

    Lekker naweek! Ons maak almal geskiedenis, die verskil is ons sien dit nie altyd so nie.

  3. BB Mei 22, 2009 at 10:34 vm #

    Mooi-mooi DMI… and whatever else you do…keep on truly living, skat!

  4. boendoe Mei 22, 2009 at 3:56 nm #

    Nice, DMI. 😉

  5. Sonkind Mei 23, 2009 at 7:45 nm #

    Mooie skrywe hierdie DMI. Daar is ‘n song – Death is not the End – een van my gunstelinge – maar kan nie nou onthou wie sing dit nie.

  6. Wipneus! Mei 24, 2009 at 11:23 vm #

    Dankie Dm baie mooi inskrywing!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: