Het jy jou handdoek ingepak?

25 May

200px-Douglas_adams_portrait

Die skrywer, Douglas Adams is op 11 Mei 2001 oorlede. Hy het wêreldwye kult-aanhanging verwerf met sy boek, The Hitchhiker’s Guide to the Galaxy. In my oë nog steeds een van my gunsteling boeke.

Op 25 Mei 2001 is die eerste “Towel Day” gehou deur aanhangers in sy nagedagtenis, wat toe in ‘n jaarlikse herdenking op 25 Mei ontaard het. Nou hoekom juis “Towel Day”?

“The greatness of towels” vir elke hitchhiker deur die buiteruim word sorgvuldig in Hoofstuk 3 behandel:

A towel, it says, is about the most massively useful thing an interstellar hitchhiker can have. Partly it has great practical value. You can wrap it around you for warmth as you bound across the cold moons of Jaglan Beta; you can lie on it on the brilliant marble-sanded beaches of Santraginus V, inhaling the heady sea vapors; you can sleep under it beneath the stars which shine so redly on the desert world of Kakrafoon; use it to sail a miniraft down the slow heavy River Moth; wet it for use in hand-to-hand-combat; wrap it round your head to ward off noxious fumes or avoid the gaze of the Ravenous Bugblatter Beast of Traal (such a mind-boggingly stupid animal, it assumes that if you can’t see it, it can’t see you); you can wave your towel in emergencies as a distress signal, and of course dry yourself off with it if it still seems to be clean enough.

So moenie mense snaaks aankyk as hulle vandag met ‘n handdoek rondloop nie, dit is net bewys van nagedagtenis aan ‘n ongelooflike skrywer, Douglas Adams.

towel_day

Bronne: Wikipedia, towelday.org & towel-day.com

10 Responses to “Het jy jou handdoek ingepak?”

  1. boendoe Mei 25, 2009 at 7:34 vm #

    Wet for hand-to-hand combat?? Klink na ‘n plan daai! Daar le juis ‘n hoop handdoeke wat vandag gewas moet word… :mrgreen:

  2. BB Mei 25, 2009 at 9:48 vm #

    Hmmm – ek wonner nou of DaMario met syne ook vandag rondloop?? Sovêr ek kan onthou is hy ook ‘n ‘fên’.
    Dis nogal ‘n cool tribute in elk geval…
    (sit ek nogal hier en grinnik – ek is self fên van ‘n uiteenlopende lot skrywers, kunstenaars, scientists ens… en ek wonner watter tipe dag ek vir hulle in die lewe kan roep ter nagedagtenis eendag?:mrgreen:
    … nevermind dit – waffer tipe theme-dag dink jy moet ons eendag vir jou hou??

  3. Dellie Mei 25, 2009 at 10:34 vm #

    ‘n Blou handdoek sal die ding doen vandag!😆

  4. rosalindfranklin Mei 25, 2009 at 1:18 nm #

    Ek is mal oor die boek en net so mal oor die fliek!!

  5. demoerin Mei 25, 2009 at 1:39 nm #

    @ BB – Ag sommer elke naweek in my nagedagtenis kan almal sluwe, onderwater gutterseks hê!😆

  6. BB Mei 25, 2009 at 2:49 nm #

    uuuhhhmmm – ok dan tog maar🙄 , DMI – maar net vir jou:mrgreen:

  7. Emil Mei 25, 2009 at 4:44 nm #

    En die antwoord is 42.

  8. demoerin Mei 25, 2009 at 4:47 nm #

    😆 @ Emil – kom loer weer more in!

  9. rosalindfranklin Mei 25, 2009 at 5:20 nm #

    hang alles van die vraag af.

  10. demoerin Mei 26, 2009 at 7:04 vm #

    @ Rosa…. en nou wag ons vir jou antwoord😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: