WEW….19/52

2 Jun

Ek wonder hoeveel geld gaan daar nou weer, vir die soveelste keer uit die staatskoffers in die SAUK ingestort word?

Weereens word die raad vermaan, en weereens word ultimatums gestel om sake in orde te kry. Doen iets damnit! Die SAUK het blykbaar net R2 miljoen per maand om krediteure te betaal. Fondse benodig vir uitstaande krediteure is omtrent R2 miljard.

(😆 Ek google toe nou SAUK – wat kry ek – ‘n UK site vir Sexaholics Anonymous)

11 Responses to “WEW….19/52”

  1. Sammi Junie 2, 2009 at 9:24 vm #

    Jy sal nogals geniet om Mighty Camera te gaan lees op die DA Forum – hy lig nogals BAIE van hierdie dinge uit. Daar gaan BAAAIEEE meer aan as wat ons dink. Sommer BAIE meer

  2. demoerin Junie 2, 2009 at 9:47 vm #

    Gaan sommer nou opsoek.

  3. meermin Junie 2, 2009 at 9:52 vm #

    Ja mens wonder❓ Daar is in elk geval NIKS om te kyk nie, as mens nie die skottel het wat soms iets wys nie, hoekom dan nie maar jou teevee verkoop nie, want dit is net mm’s en nog mm’s en nog mm’s af!!! TERUG NA DIE DAE WAT ALMAL VOOR DIE RADIO GESIT HET EN NA PROGRAMME GELUISTER HET EN DIT GEVOLG HET!!!

  4. Dellie Junie 2, 2009 at 10:24 vm #

    😆 @ Sexaholics Anonymous UK…

  5. Sammi Junie 2, 2009 at 12:35 nm #

    Dm – ek sien daardie forum is nie nou aan die gang nie (verhuising), maar sal jou laat weet wanneer weer. Dan gaan lees jy Social Judge en Mighty Camera daar. Veral die laaste ene – hy was besig om inligting in te win. Hom blootgestel, helemal om hierdie dinge oop te vlek. BAIE dinge het daar uitgekom. Onder andere DIE van die netwerk wat HZ van geleer het. Ons het oulike “ondergrondse” (nie seks nie 😉 ) spies daar gehad.
    Oi gits, ek hoop hy lewe nog😯

  6. demoerin Junie 2, 2009 at 12:47 nm #

    Sammi. Ek het so stukkie daar opgespoor van vorige comments op die onderwerp. Baie interessant.

  7. Emil Junie 2, 2009 at 12:55 nm #

    Alles klink vir my so na ‘n komplot😉

  8. demoerin Junie 2, 2009 at 1:09 nm #

    Komplot oor wat? Groter salarisse en meer re-runs van goed wat klaar betaal is?
    Een van die dae gaan hulle seker die opnames van die 1994 nuus begin uitsaai 7 uur in die aand.

  9. demoerin Junie 2, 2009 at 1:12 nm #

    …. ten minste is daar 15 jaar se klaarbetaalde nuus in die argiewe😆

  10. Rustig Junie 2, 2009 at 7:57 nm #

    Is dit hoekom hulle nie meer tv’s steel in SA nie? Wie wil nou elkgeval reruns kyk.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: