‘n Opblaas Pub…..

15 Jun
foto: Tavern Promotions

foto: Tavern Promotions

Demoerin hou so bietjie lang naweek….. nie in ‘n Pub nie.

Sjoe, hierdie is seker een van die oulikste dinge ooit… Nou kan grootmense hulle eie “jumping-castles” of te wel “drinking-castels” hê vir hulle partytjies…. en as die partytjie hand-uit ruk, of jy word teen die muur gegooi want jy hit op jou vriend se nuwe girlfriend…. gaan niemand eers seerkry nie! Cool nê!

6 Responses to “‘n Opblaas Pub…..”

  1. Die Brein Junie 15, 2009 at 9:04 vm #

    Laat ons drink en vrolik wees, ek hoop daar is ook opblaasmatrasse waarop `n ou op jou vriend se nuwe girl friend kan hop!Geniet die blaaskans.

  2. koeksister Junie 15, 2009 at 12:25 nm #

    😎

  3. kaalvoetinireen Junie 15, 2009 at 2:56 nm #

    Dis baie cool, maar as dit enigsins so wobbly daarbinne soos in ‘n springkasteel is, drink ek liewer buite! Aan die anderkant sal dit ‘n goeie cover wees as jy ‘n paar drinks voor is😉

  4. demoerin Junie 17, 2009 at 7:56 vm #

    😆 Ja, jy kan na hartelus rondval…

  5. Dellie Junie 17, 2009 at 11:31 vm #

    Ek soek ook ene!😆

  6. Pagoda32 Junie 18, 2009 at 11:17 vm #

    Befok! ‘n Pub in my agterplaas! Mamma sal baie bly wees daaroor!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: