WEW….26/52

14 Jul

Make time to stop and smell the roses….

zazah

Miskien moet ons meer rose op ons pad plant.

8 Responses to “WEW….26/52”

  1. boendoe Julie 14, 2009 at 9:49 vm #

    Of Bloem – die beste stad in die wereld – toe trek en heeldag rose ruik? 😉

    • demoerin Julie 14, 2009 at 10:35 vm #

      Mense in Bloem is seker baie rustig.

      • boendoe Julie 14, 2009 at 10:47 vm #

        Nie noodwendig nie. 😉

  2. Andrew Julie 14, 2009 at 12:17 nm #

    Bloem se meisies is ongetwyfled die mooiste in die land. Toe ek my eerste army pas gekry het en so bietjie rond geloop het in die dorp, het tot die ou tannies hot gelyk.

    • demoerin Julie 14, 2009 at 12:22 nm #

      😆 Seker ongetwyfeld…. maar nou ja, dit was ook jou eerste pas gewees..

      • boendoe Julie 14, 2009 at 8:22 nm #

        Natuurlik is Bloem se ou tannies hot, DMI. Kyk nou maar net na my. :mrgreen:

        • demoerin Julie 15, 2009 at 8:51 vm #

          Jy issie ‘n ou tannie nie.

  3. parkes1 Julie 16, 2009 at 8:44 vm #

    Dis darem so waar, ons maak glad nie tyd om eers aan blomme te ruik nie, en rose is my gunsteling.
    Die lewe is so gejaagd.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: