WEW….28/52

28 Jul

Ek wonder of ek ‘n goeie staker sou kon wees?

Ek twyfel, want staakseisoen is in die middel van die winter, net mal mense dans en sing op straathoeke in die winter. En ek sou nie so stupid kon wees om die strate met gemors te bestrooi nie. Gemors wat ek weer gaan moet skoonmaak nie.

26 Responses to “WEW….28/52”

  1. BB Julie 28, 2009 at 8:14 vm #

    Werkskepping, Dmi!!😉

  2. boendoe Julie 28, 2009 at 8:30 vm #

    “Een Reaksie” – hierdie Afrikaanse WordPress is tog so koekig! :mrgreen:

    Anyway, nee, dis die verskil tussen ‘ons’ en ‘hulle’. Aaklig en nie polities korrek nie, maar dis hoe dit is. Soos ou Steve sou se. 😉

  3. Rustig Julie 28, 2009 at 9:57 vm #

    “common sense” is nie deel van evolusie nie! Dit is lekker om te breek en stukkend te maak. More hardloop ons weer met die bedelaars bakkie na die weste en pleit vir hulp, want alles is dan nou stukkend. Ek dink steeds dit is apartheid se skuld.

    • demoerin Julie 28, 2009 at 2:39 nm #

      Ek sal solank tonne duct-tape aanskaf. I am gonna make a killing!😆

  4. kaalvoetinireen Julie 28, 2009 at 1:14 nm #

    hulle dans hulle warm man!

    • demoerin Julie 28, 2009 at 2:37 nm #

      En dan mot almal 15 dae siekverlof vat want hulle het longontsteking

  5. koeksister Julie 28, 2009 at 1:40 nm #

    😆 @ Kaalvoet

    Ek sal myself ook nie so in die voet skiet nie.

    • demoerin Julie 28, 2009 at 3:15 nm #

      En dan kan jy NOOIT weer dans nie! hehehehe

  6. Johan Swarts Julie 28, 2009 at 2:12 nm #

    dis vir my interessant wat mense se reaksie oor die stakende dokters was versus die munisipale werkers wat nou op hol is. kwaad vir die dokters, matig ongeërg oor die werkers.

    • demoerin Julie 28, 2009 at 2:38 nm #

      Ek het nog nie regtig verskillende reaksies raakgeloop as DEMOERIN nie.

  7. Johan Swarts Julie 28, 2009 at 2:42 nm #

    hehe

    • demoerin Julie 28, 2009 at 2:45 nm #

      Nee wag wag… laat ek gaan soek…. ek dink dit was wel BOENDOE (en as dit nie jy was nie, jammer)

  8. rosalindfranklin Julie 28, 2009 at 5:29 nm #

    nee hel ek kan nie die hele dag op en af hop nie, of net doodstil staan met ‘n plakkaat nie, of ek nou ‘n dokter is of van cosatu/mbemuwatutu of watookal.

    ek le veel eerder in die bed en eet/lees

    BOENDOE;;; noem jy ons koeke?

  9. Girl van die Suburbs Julie 28, 2009 at 8:00 nm #

    Maar Demoerin… is dit nie tipies mansmens om ‘n ding twee keer te doen nie? Die tweede keer om te gaan reg maak?😉

  10. Rustig Julie 29, 2009 at 9:14 vm #

    Raak mens se tiete nie seer van so op en af spring nie. Ek sien ‘n mark vir sport bras.🙄

  11. rosalindfranklin Julie 29, 2009 at 2:53 nm #

    LOL@rustig….raak ‘n mens se balle nie seer van hardloop nie…klots klots? Ek sien ‘n mark vir….

  12. demoerin Julie 30, 2009 at 7:18 vm #

    Mense, ons kan geld soos bossies maak!😆

  13. boervrou Julie 30, 2009 at 7:55 vm #

    Se mos op iemand anders se blog, ons het paar jaar skoonste dorp in limpopo gewen, as die judges ons nou sien vat hulle die beker 4 keer terug!

    • demoerin Julie 30, 2009 at 8:43 vm #

      😆 Eintlik is dit meer sad as snaaks… maar jys tel dit so mooi.

  14. boervrou Julie 30, 2009 at 6:26 nm #

    Dankie devloekwoordin, soms sien mens die snaaks in dinge om weg te kom van die vieslike waarheid

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: