Snotsiekte

12 Aug

Dit is wat ek oorgehou het van die langnaweek…… Ek is so gedrug dat ek net-net my werk gedoen kan kry.

Ek sal binnekort weer my rondtes van Vader Cloete doen.

10 Responses to “Snotsiekte”

  1. boendoe Augustus 12, 2009 at 7:24 vm #

    Snotsiekte? Nie varkgriep nie? Doodseker? Oukei, dan kan jy maar by my kom kuier. :mrgreen:

  2. meermin Augustus 12, 2009 at 7:30 vm #

    Is jy dood seker DMI dat dit nie dalkies vark griep is nie, my dogter is net so siek, en vanoggend is haar stem missing in action … gaan haar later by die skool uitteken en dr toe vat!

    Beste is maar drink al die omie dokter (of tannie dokter) se slegte pille en medisyne en BLY in die bed!! Hou jou lyf warm!!

    Gou gesond word!!😉

  3. Plaasjuppie Augustus 12, 2009 at 7:37 vm #

    Snuif cool-aid.

  4. betsieboop Augustus 12, 2009 at 8:06 vm #

    welkom in die snot-klub DMI !!! net ‘n ligte heads up vir jou — in ruil vir gister se tikkie — R U S R U S R U S — is AL wat help! vra my !!!

    moet nou nie superman op jouself trek nie. kry lekker 3-ply tissues, ‘n boek wat jy al lankal wou lees, smeer die borsie puma en klimp terug in die bed !!!!!

  5. zandie Augustus 12, 2009 at 9:01 vm #

    Woef! Ek het nog nie geleer van snotsiekte nie. Ek dink Poplap sal my seker nog leer daarvan. Ek wonder of dit lekker warm en snoesig is.😆

  6. Spear The Almighty Augustus 12, 2009 at 12:01 nm #

    Lekker kak. Hoop jy voel gou beter.

  7. Girl van die Suburbs Augustus 13, 2009 at 1:37 nm #

    Ag sorry oukie! Ek sal maar vir jou sop oorstuur…. oh, nee dit gaan nie werk nie…

    Hoop jy voel vinnig beter!

  8. Twattie Se Maaikie Augustus 13, 2009 at 1:47 nm #

    Hi DMI, hoop jy voel gou beter!

  9. boervrou Augustus 13, 2009 at 8:49 nm #

    Devloekwoordin
    Jy moenie daai siekte-geite hier na my toe stuur nie, asb. Ons werk hier!!😉 Word gou gesond.

  10. boervrou Augustus 13, 2009 at 8:52 nm #

    My dinges ek het dit!!! Kaal boude op nat gras kan mens siek maak….😉

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: