Die Week in ‘n Neutedop

14 Aug

IMGP0838-1Dankie vir al die goeie wense, die victoria-snot-valle is darem nou al net so ‘n droë trickle soos die Limpopo in November. Ek is amper daar!

IMGP1383

 Die neutedop is leeg hierdie week, ek het nie een enkele blog gelees nie, maar glo dat ek teen volgende week weer die energie sal hê om my rondtes te doen.

Beste wense vir ‘n romp-stomp naweek gevul met die beste, sluwe, onderwater gutterseks denkbaar. Lente is in die lug, so neem aktiwiteite na die buitelug… onthou net die kombersie vir die nat gras, en bly weg van enigiets af wat soos poison-ivy lyk (dis nou die plant, as dit egter ‘n sy met ‘n leerpakkie is…. gaan groot – vergiftig jouself!)

8 Responses to “Die Week in ‘n Neutedop”

  1. meermin Augustus 14, 2009 at 7:53 vm #

    Nou dat jy beter is voel ek maar goor, juffie ook gister by dr gehad die het brom katjies en lè pens en pootjies in die bed!!! Sien al waar lè ek die hele naweek pens en pote in die bed!!

    Lekker naweek vir jou!!

  2. boendoe Augustus 14, 2009 at 8:57 vm #

    😆 @ vergiftig jouself!!

    Hoop die naweek is al wat jy nodig het om jou weer 100 % te kry!

  3. Emil Augustus 14, 2009 at 8:57 vm #

    Beterskap!

  4. Dellie Augustus 14, 2009 at 10:03 vm #

    Eish, ons het gewonner wat van jou geword het! Hoop jy is darem volgende week weer by.😉

  5. betsieboop Augustus 14, 2009 at 10:07 vm #

    ek hou nogal van leerpakkies … en hier is ivy iewers by die huis nou net om die poison te sort …

    have a good one DMI

  6. koeksister Augustus 14, 2009 at 10:33 vm #

    Word gou beter, ons mis jou insetsels.😉

  7. Girl van die Suburbs Augustus 14, 2009 at 10:35 vm #

    Lekker naweek vir jou ook oukie. As die sop nie gaan werk nie, dalk ‘n hot toddy?

  8. Harry Augustus 16, 2009 at 12:16 nm #

    As jy sulke gedagtes kry, is jy gesond.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: