WEW….32/52

2 Sep

Johan Swarts het my aan die dink gesit. Diepe denke wat gedraai het by identitiet en semantiek. ‘n Warboel van gedagtes op ‘n roller-coaster. ‘n Enigma toegedraai in ‘n geheim met ‘n moerse raaisel-strik om.

Een woord:

Afrikaner

(En dit is nie die beesras of die blommetjie nie)

En as jy klaar saam met my hieroor gewonder het, knyp 2 minute af en gaan beantwoord die 4 vragies daar by Skraap. Dit is ten bate van Johan se tesis, versprei sommer die nuus en word deel van geskiedenis deur deel te neem aan moontlik die eerste Afrikaanse Blogsensus.

Toe Toe! Wat staan jy nog hier rond!

3 Responses to “WEW….32/52”

  1. Rustig September 2, 2009 at 12:42 nm #

    Ek sal weer moet begin blog as ek die vraag moet beantwoord. Ek het regtig ‘n “big issue” met die woord en klassifikasie. So asof die woord my in ‘n “box” wil druk en etiket om my nek hang. Ek is maar net Suid Afrikaner wat hard probeer korrekte Afrikaans praat en spel. Dit is ‘n turksvy as jy my vra.

    • demoerin September 3, 2009 at 8:19 vm #

      Maar dan moet jy maar weer begin blog😉

  2. Girl van die Suburbs September 2, 2009 at 11:15 nm #

    Ditto!!!!! and Amen!!!!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: