Een (1) e-e-n Woord

8 Sep

Tweeling het nou weer begin, en Dellie het op die bandwagon gespring, en nou gaan ek my huiswerk doen want ek soek ‘n A++.

Dellie in een woord:

PUPPY

En nou moet ek aan oulike mense dink om my ‘n gebalanseerde antwoord te gee van hoe julle my sien…. in 1 woord –

Girlvandiesuburbs (want ek dink sy is fun)

Emil (want hy kan ‘n volledige psigo-analise doen)

Sonkind (want sy is my tandem-maatjie)

Laat waai!

Update:

Girlie in 1 woord:

DIEP

Update #2:

Meermin in 1 woord:

OPREG

 

 

Advertisements

21 Responses to “Een (1) e-e-n Woord”

  1. boendoe September 8, 2009 at 4:46 nm #

    Puppy?? Bwahahahaha!!! 😆 😆

    As ek geweet het jy’s SO oorspronklik, DMI, dan het ek jou getag! :mrgreen:

  2. Dellie September 8, 2009 at 5:27 nm #

    Whahahahahaa! wdf? PUPPY? 😆

    Maar thanx! Sharpie behoort dan van my te hou! 😆

  3. Sonkind September 8, 2009 at 6:35 nm #

    Ek het jou tag gekry DMI – gee kans, ek dink aan ‘n LEKKER beskrywing 😆

  4. wipneus September 9, 2009 at 7:10 vm #

    😆 Daar het jy dit nou Dellie, ‘n puppy!! 😛

  5. betsieboop September 9, 2009 at 8:16 vm #

    my woordjie vir jou dmi

    prettig

  6. Emil September 9, 2009 at 9:19 vm #

    Hahaha, ‘n volledige psigo-analise in één woord – gits!

    Wel, laat ek probeer: nadenkend

    • demoerin September 10, 2009 at 6:39 vm #

      Ek buig plegtig met die skare se applous.
      Voices in my head… they are fighting 😆

  7. Girl van die Suburbs September 9, 2009 at 10:54 vm #

    Hang bal… Ek gaan nou… Ek moet alweer die wereld red en my toorstokkie is verle!

  8. Girl van die Suburbs September 9, 2009 at 11:34 vm #

    Ek het die reels so bietjie verbreek… Ek tag 13 en nie net 3 nie… Ek dink jy kan maar met twee woordjies doen….

    Enigmaties!

    Sexy!

    Put that in your pipe….. 🙄

    • demoerin September 9, 2009 at 1:06 nm #

      Moenie nou ophou nie…. vergeet van die een woord – Gebruik soveel jy wil!

  9. Adrie September 9, 2009 at 12:13 nm #

    Ek sien ‘n ding kom.

    DMI dink Girl is fun en Girl dink hy is sexy.

    Wil julle tweetjies ons iets vertel? Vry julle dalk agter een of ander boom waar ons julle nie kan sien nie?

  10. Sammi September 9, 2009 at 1:02 nm #

    Whahahhhaaahaa Adrie!!! 😆

  11. Sonkind September 9, 2009 at 1:53 nm #

    Ek dink nogal daai kan werk – DMI x GvdS 😈

  12. meermin September 10, 2009 at 8:09 vm #

    Baie dankie ek gee jou AAA +++ baie geluk !!! 🙂

  13. boervrou September 10, 2009 at 9:33 vm #

    Wane gaan julle 2 nou koffie drink? Ons almal se koppe koes links en regs soos al die sparks spat! Dis gevaarlik hoor, het ‘n spark jou al getref? Kom nou, die geblog-vryery kan ook net sò bevredigend wees…. Nie dat iemand bevrediging nòdig het nie, ek sê net…. Don’t let a good thing pass!

  14. boervrou September 10, 2009 at 9:36 vm #

    O ja en puppy is PERFEK vir Dellie, sys die sweet-ste persoon wat ek al ontmoet het, op die blogs. Nie die ander nie oulik is nie, maar daar is ietsie wat net anders is.
    Sjoe Del, klink of ek jou wil verkoop!

Trackbacks/Pingbacks

  1. Two in One - September 9, 2009

    […] Demoerin en Doringrosie wil hê ek moet hulle in EEN woord beskryf. En altwee van hulle het juis so baie […]

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: