WEW….09.09.09

9 Sep

Ons wonder vandag oor nege….

Wat is so besonders aan die syfer 9? Wel vandag se datum om mee te begin. Dit is ook die hoogste enkel-syfer getal… en wel…. ‘n kat het 9 lewens en… ?

Kan julle aan nog iets dink?

11 Responses to “WEW….09.09.09”

  1. betsieboop September 9, 2009 at 7:48 vm #

    ek het 8 van my 9 lewens al gebruik :mrgreen:

    dit is ‘n mooi ronde syfer met ‘n stertjie …

  2. Girl van die Suburbs September 9, 2009 at 11:24 vm #

    Jip…. I love you too!

    Jy het huiswerk…. :mrgreen:

  3. meermin September 9, 2009 at 1:22 nm #

    o gaaaats ek het jou ook getag met die een woord 😳 jy het dan nog huiswerk mens!!

  4. moose September 9, 2009 at 1:50 nm #

    Dis ‘n omgekeerde ses?

  5. demoerin September 10, 2009 at 6:42 vm #

    @ girlie…. fok weet 😆

  6. Pienk Zuit September 10, 2009 at 2:34 nm #

    Jammer vir die spam, maar as ek moeite gaan doen soek ek lesers. Lees meer oor Suid-Afrika se tweede satelliet, SumbandilaSat, se lansering op die 15 September op my blog. Elke dag tot die lansering sal daar ‘n satelliet-verwante inskrywing wees.

  7. Girl van die Suburbs September 11, 2009 at 2:54 vm #

    uuuhhmmm….Jy het opsionele huiswerk… Te danke aan sonkind 😉

Lewer kommentaar