Lag in Donderdag se gesig…..

17 Sep

…. want more is dit tog Vrydag!

 

An Irishman is cleaning his rifle and accidentally shoots his wife. He immediately dials 999.

Irishman:  ”It’s my fooken wife! I’ve accidentally shot her, I’ve fooken killed her!”

Operator:  ”Please calm down Sir.  Can you first make sure she is actually dead!”

*click* … *BANG*

Irishman:  ”Okay, I’ve done that.  What next?”

167 Responses to “Lag in Donderdag se gesig…..”

  1. Daizy September 17, 2009 at 2:05 nm #

    Oh my goodness!!!!!!!!!!!!!

  2. BB September 17, 2009 at 3:41 nm #

    What the….🙄 a BLONDE Irishman??😯

  3. bellavertel September 17, 2009 at 3:47 nm #

    Neee Oukie… Waar is die guts en bloed en en en ….. 😛

    • demoerin September 17, 2009 at 3:59 nm #

      Partykeer is my denke nei so bloeddorstig nie…😆

    • demoerin September 17, 2009 at 4:06 nm #

      Kan jy dit nie picture nie?
      Spatsles op die blou mat en teen die wit muur? Sy broekspype is deurdrenk met bloed soos haar hart die laaste paar pompe sproei soos die vroeë somerreën.

      • Girl van die Suburbs September 17, 2009 at 4:12 nm #

        ….. En in sy eie stillegeid toe hy so oor haar tree om terug te stap deur toe… los sy stewels spore in die bloed agter…

        Jip… Ek kan nogal

  4. Girl van die Suburbs September 17, 2009 at 4:02 nm #

    Daar doen ek die bella ding alweer… sorry ek speel rond… Pfff….😀

    • demoerin September 17, 2009 at 4:04 nm #

      Maar lyk my jy is daarop uit my my meer te confuse…😆

  5. Girl van die Suburbs September 17, 2009 at 4:07 nm #

    Ek sal enige ander cherrie wat jou oukie noem te lyf gaan! :mrgreen:

    Ek het ‘n wp addy oopgemaak om daarop te speel om te sien hoe dit werk sonder om myne op my eie site op te neuk… onthou ek breek dinge… En ek het ALWEER vergeet op uit te log!

    • demoerin September 17, 2009 at 4:09 nm #

      Sal daar bloed wees?

      • Girl van die Suburbs September 17, 2009 at 4:14 nm #

        Hmmm… Natuurlik… Wat is ‘n catfight sonder bloed?

        Duh…. ons doen dit brakpan style!🙄

        • demoerin September 17, 2009 at 4:27 nm #

          Ohhhhh – exciting!

          • Daizy September 18, 2009 at 7:30 vm #

            Eina!!!!

  6. kaalvoetinireen September 17, 2009 at 4:22 nm #

    LOL

  7. BB September 17, 2009 at 4:28 nm #

    Ek het nog NOOIT ‘n catfight gesien nie!!🙄 Mag ek GROOT ASSEBLIEF kom kyk???

    • demoerin September 17, 2009 at 4:30 nm #

      Ja, dan verkoop ek en jy kaartjies en jy kan sommer ietsie sing ook?

      • demoerin September 17, 2009 at 4:45 nm #

        Ken jy ietsie van pas vie die geleendheid?

  8. Girl van die Suburbs September 17, 2009 at 4:36 nm #

    Okay…Okay…..

    Ons kan dan dit in true tradition doen en ‘n moddergeveg ook erens inwerk… 😉

    • demoerin September 17, 2009 at 4:40 nm #

      Modder? Wat van olie?

      • Girl van die Suburbs September 17, 2009 at 4:42 nm #

        met sulke eina bikini’s aan… No problem! Consider it done…..

        Wil jy vir Eva ook daar he?

        • demoerin September 17, 2009 at 4:44 nm #

          Wie is Eva?

          • girlvandiesuburbs September 17, 2009 at 4:51 nm #

            FOKUS….. Oukie…

            Soos in Langoria! :mrgreen:

  9. demoerin September 17, 2009 at 4:47 nm #

    Maar ons het nog nie ‘n contender nie?

    • girlvandiesuburbs September 17, 2009 at 4:52 nm #

      En seremonie meester???

    • Girl van die Suburbs September 17, 2009 at 4:55 nm #

      Wil jy seremoniemeester wees?

      • demoerin September 17, 2009 at 4:56 nm #

        Ek wil die olie-applikeerder wees😆

        • Girl van die Suburbs September 17, 2009 at 5:00 nm #

          Solank jou hanne net nie skurf is nie… net-nou snag jy my bikini! :mrgreen:

          • demoerin September 17, 2009 at 5:01 nm #

            O, het ek vergeet om te noem dit gaan top-less wees?😆

          • Girl van die Suburbs September 17, 2009 at 5:04 nm #

            uuuhhhmmm…. ja daai fynskrif het ek nou nie gesien nie… maar dis cool 😳

            Dan moet jou hande EERS glad wees!

  10. demoerin September 17, 2009 at 4:55 nm #

    Ooooo, daai Eva. Ek was bang dit is die een van die Tuin van Eden. Wou net sê sy is seker so bietjie lank in die tand al….
    Natuurlik gaan me. Langoria daar wees, sy gaan die bordjies dra wat die rondtes aandui.

    • Girl van die Suburbs September 17, 2009 at 4:59 nm #

      Fokkit ek dink daai stemme raak te raserig hoor! Oeg… wat help dit… jy kan my nie hoor nie! 🙄

      Great…. Daai rol gevul….

      ps… klink soos ‘n script die, ne!?

      • demoerin September 17, 2009 at 5:03 nm #

        Nogal ja…. ‘n oscar-wenner.

  11. demoerin September 17, 2009 at 5:02 nm #

    Ok, ek kan die hele aand kak praat as ek wil, maar moet die stem gaan olie!

  12. boervrou September 17, 2009 at 7:38 nm #

    My tipe humor!!

  13. boervrou September 17, 2009 at 7:50 nm #

    Watse *koes* sparks trek al weer hier *koes* ??? Ek watch julle…. *koes*

    • demoerin September 18, 2009 at 9:13 vm #

      Wil jy ok ‘n job hê?

  14. demoerin September 18, 2009 at 6:26 vm #

    /me sit nou hier en hande vryf en wag vir die volgende dame om my oukie te noem…. ons het nog nie ‘n contender nie…😆

    • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 8:32 vm #

      Ag wees eerlik… Jy wil net met die olie speel… 😉

      • demoerin September 18, 2009 at 8:45 vm #

        Caught red-handed…

        • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 8:52 vm #

          Ag in daai geval… 🙄 😉

          • demoerin September 18, 2009 at 9:15 vm #

            In daai geval wat?
            Ek is nie goed met tussen lyntjies lees nie😆

          • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 10:01 vm #

            you can rub me down any time of day… oukie… jy hoef nie ‘n fight daarvoor te reel nie!:mrgreen:

  15. betsieboop September 18, 2009 at 7:08 vm #

    weet nou nie of ek kwalifiseer as ‘n dame nie

    maar

    oukie — hier is pis snaaks !!!!! 😆 😆 😆

    • demoerin September 18, 2009 at 7:36 vm #

      Ons het ‘n contender! Heeehaaaa!
      O, en ek het vir Andrew gesê hy mag die seremoniemeester wees, aangesien hy al moes oefen om op sy voete te dink😆

      • betsieboop September 18, 2009 at 8:23 vm #

        hahahahahahaha

        let the games begin!

  16. Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 8:32 vm #

    HHHHHAAAA!!!!

    **girlie kom ingetrippel om oukie more te se en val amper oor haar eie voete so vinnig kom sy tot ‘n halt **

    WDH…. Betsie baby, poppie… Het jy ‘n death wish?:mrgreen:

  17. betsieboop September 18, 2009 at 9:25 vm #

    living on the edge Girl vd Subs living on the edge

  18. demoerin September 18, 2009 at 9:29 vm #

    😆 Nou net ‘n e-mail gekry wat sê You can only die once… if not, why not? Bwahahaha

  19. betsieboop September 18, 2009 at 9:36 vm #

    kan ek net gaan met ‘n glimlag op my gesig samblief? ek hou van happy wees !😆

    een ding wat ‘n mens moet doen — we need to die …. :mrgreen:

    • demoerin September 18, 2009 at 10:12 vm #

      Hang natuurlik af wat die glimlag gaan besorg. Enigiets kan gereël word.

  20. demoerin September 18, 2009 at 10:11 vm #

    Mmmmmmmm.

  21. Andrew September 18, 2009 at 10:12 vm #

    Consider it done.😆

    • demoerin September 18, 2009 at 10:18 vm #

      Die job kom met groot verantwoordelikheid, ons weet nog nie wat Betsie ‘n glimlag op haar gesig gee nie.

  22. boervrou September 18, 2009 at 10:20 vm #

    Ek lag te lekker vir julle 2. Het nou vir baasvanieplaas ook gelees en vir ….. skoonma! Is julle geolie girls? Devloekwoordin ENJOY! Onthou die vidoekamera

    • demoerin September 18, 2009 at 10:23 vm #

      Ek het gedink ons sal vir kaalvoet invlieg. Sy neem sulke mooi kiekies.

  23. betsieboop September 18, 2009 at 11:04 vm #

    wonder Bets nou — watse olie gebruik ons? darem sekerlik nie caster olie nie?

    • demoerin September 18, 2009 at 11:09 vm #

      Ek weet nie, die besluit sal ek aan julle oorlaat.

  24. Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 11:14 vm #

    Ek op’t vir baba olie! Dit ruik darem nog lekker…

    Voor ek nou my klere hier uitpluk en gesmeer word… Wat kry die wenner? Ek wil net eers seker maak it’s worth my while…. 😉

  25. betsieboop September 18, 2009 at 11:15 vm #

    girlie — watter olie verkies jy? ek is nie te finicky nie — solank dit darem net nie TE taai is nie ….

  26. betsieboop September 18, 2009 at 11:16 vm #

    😆 ok – – babaolie sal dit wees!

    wonder ek ook nou wat te wenne is.:mrgreen: wil darem nie verniet die hiernamaals ingaan nie

  27. demoerin September 18, 2009 at 11:17 vm #

    Mmmmm, ek sal eers bietjie moet dink oor die prys? Maar van wanneer af is daar pryse vir die catfight wenner?

  28. betsieboop September 18, 2009 at 11:22 vm #

    daar is ALTYD iets op die spel DMI ……

  29. demoerin September 18, 2009 at 11:23 vm #

    Ek weet, ek sal die wenner se olie afwas. Dit sal seker nie werk nie, want dit maak my die wenner😆

    • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 11:25 vm #

      Bwhahahah… You want your cake and eat it!!!!

      Jy smeer dit aan en dan wil jy dit afwas ook!:mrgreen:

    • betsieboop September 18, 2009 at 11:26 vm #

      jy score bietjie baie uit hierdie deal uit …

  30. demoerin September 18, 2009 at 11:27 vm #

    Mmmmm, sal nog bietjie dink.

    • demoerin September 18, 2009 at 11:28 vm #

      En ek sal die verloorder se wonde skoonmaak en versorg…. tog klink dit alweer of dit net oor my gaan??

  31. betsieboop September 18, 2009 at 11:28 vm #

    bets wil net gou weet — is ek nou al olie gesmeer of nie? dit is effens koud hoor!:mrgreen:

  32. betsieboop September 18, 2009 at 11:30 vm #

    jeeez dmi — so die fight moet dan oor jou gaan EN jy smeer ons EN jy ontsmeer ons EN jy versorg ons?

    wil net weet of ek nog by is😆

    • demoerin September 18, 2009 at 11:37 vm #

      Dit is basies hoe dit op die oomblik lyk ja…. en dink nog of daar enige voordeel vir die contestants sal wees.

      • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 11:43 vm #

        Wahahaha… teen die tyd wat jy jou mind op gemaak het is ek glad nie meer kwaad vir ou bets nie en dan raak ons beste maaikies ooit soos wat ons sit en gesels terwyl ons vir jou wag… En dan is die fight ook sommer daarmee heen.

        Hier Bets… **girl gooi ‘n gown** Trek die maar solank aan jong… Oukie (lyk dit my) gaan nog ‘n rukkie vat hoor! 😉

        • betsieboop September 18, 2009 at 11:45 vm #

          dankie Girl. dit wil my voorkom of ons maar agteroor kan sit vir ‘n wyle.

          as ons geduld aan die dag lê kom hier dalk ‘n onskuldige siel verby wat ons twee dan sommer saam kan takel😉

          ** bets trek die gown aan en wonder oor die rosies op dit en of pienk werklik haar kleur is **

          • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 11:47 vm #

            ** Girl sug sommer so lang sug van verligting dat bets die pienk gown aan getrek het want pienk is ook nie girl se kleur nie **

  33. Vlam September 18, 2009 at 11:58 vm #

    Hmmmm…..

    Ek ken ‘n ding as ek dit sien… :mrgreen:

  34. demoerin September 18, 2009 at 12:14 nm #

    OK ek is terug. Net gou my hande warm gaan maak. Watse gemaaikie-maaikie is dit die? Julle kan na die fight weer maaikies wees!

  35. betsieboop September 18, 2009 at 12:18 nm #

    ** bets sit agteroor in haar pienk gown met rosies en gluur vir dmi **

  36. demoerin September 18, 2009 at 12:40 nm #

    Dit lyk vir my asof ek dalk nou getakel gaan word?

    My hanne is warm en die olie is byderhand – Wie is eerste?

  37. betsieboop September 18, 2009 at 12:47 nm #

    *bets ruk haar pienk gown met rosies af en huppel na dmi*

    kom Girl – druk hom vas ek is SO nie into pienk nie!

    • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 12:57 nm #

      ** Girl tel die gown verontwaardig van die grond af op en dink… Niemand… NIEMAND mag aan oukie vat nie! **

  38. demoerin September 18, 2009 at 1:08 nm #

    Oooo, nou gaan ek eenkant toe staan en kyk!
    Let the games begin!!

    • demoerin September 18, 2009 at 1:09 nm #

      Never mind die olie…. of toemaar ek spuit dit sommer so oor julle.

  39. Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 1:18 nm #

    Ek dink bets het gevlug😕

    • demoerin September 18, 2009 at 1:52 nm #

      Lyk my ok so, ek het spesiaal Kentucky gaan kry om iets te hê om aan te knibbel…

  40. betsieboop September 18, 2009 at 1:51 nm #

    *bets kom uitasem aan gehardloop*

    ** bets gly op die olie en kom sideways ingeseil**

    ek is reg ! let’s ruuuuuuuuuummmmmmmmmmmble

  41. demoerin September 18, 2009 at 1:53 nm #

    Yippeeee. Amper dog ek hierdie fantasy is in sy moer in😆

    • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 1:59 nm #

      * girl sukkel om staande te bly met die olie wat die vloer glad maak*

      ** sy kyk stip in bets se oe en fluister in haar oor… Niemand… NIEMAND (stem word effens hoer en harder) Noem DMI Oukie, behalwe ek nie… En NIEMAND (amper gillend) mag aan hom vat nie! **

      **** Girlie hoop maar sy is intimederend genoeg want sy is nie lus vir ‘n gerondstoei in die olie nie. ***

  42. betsieboop September 18, 2009 at 2:07 nm #

    * bets slip & slide soos ‘n ballerina terwyl sy oogkontak probeer behou met Girl*

    ** sy draai haar kop effens weg want Girl praat bietjie hard **

    *** Bets trek haar skouers terug, hou aan die muur vas en sê vir Girlie met ‘n effens trilling in haar stem — hoekom nie? ***

  43. demoerin September 18, 2009 at 2:10 nm #

    Demoerin sit groot-oog en bekyk die storie terwyl hy ingedagte aan sy KFC Rounder eet.

  44. betsieboop September 18, 2009 at 2:11 nm #

    * bets giggel senuweeagtig *

  45. Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 2:18 nm #

    * girl wonder of die bets-poppie bietjie stadig van begrip is nie? Hoe kan sy vra hoekom nie? *

    ** Sy maak haar oe groter oop en wou nog se hoekom nie, toe bets die muur begin uit klouter **

  46. demoerin September 18, 2009 at 2:20 nm #

    ** Demoerin dink dit raak nou moer interessant, en wonder waar om nou ‘n bier in die hande te kry**

  47. betsieboop September 18, 2009 at 2:24 nm #

    * bets gly op en af teen die muur soos ‘n snotstrepie en klou verbete aan ‘n 2mm krakie vas terwyl sy oor haar skouer vir Girlie kyk *

    ** sy vra vir Girlie — hoekom is jou oë so groot ? **

    *** bets is bewerig in die kniee want Girlie lyk opgewerk en die olie lyk koud maar sy klou soos ‘n neet aan die muur vas ***

    • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 2:36 nm #

      *girl gly in die olie soos sy lag toe sy sien met hoeveel moeite bets oor die muur probeer klim*

      **maar die gly aksie het haar net vinniger aan die ander kant laat uitkom en met die opstaan sien sy dat bets sommer hier langs haar staan**

      ** My oge is groot want jy vat my hond!, antwoord girl**

      • betsieboop September 18, 2009 at 2:42 nm #

        * bet se oë rek groter as Girlie s’n van haar lag inhou *

  48. betsieboop September 18, 2009 at 2:28 nm #

    ** bets roep vir Girlie **

    *** weet jy al wat ons kan wen? ***

    **** bets dink by haarself : anders gaan lê ek maar in die olie en word gedeep-fry met ‘n glimlag op my gesig ****

    • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 2:39 nm #

      * Nee, jong antwoord girlie… Ek dink nie ons wen iets nie…. Gaan ons maar ophou?*

      ** girlie kyk so skuins na die oukie wat vreeslik in sy skik lyk en wonder… hmmm dalk kan ons hom ‘n poets bak**

      *** bets… begin girlie… dink jy wat ek dink?***

      • betsieboop September 18, 2009 at 2:45 nm #

        * ek dink so Girlie, antwoord Bets, ek is besig om koue op my watsenaam te vang*

        ** bets gekyk ook vir DMI (let op die gebruik van die regte naam) en haar ogies trek skrefies **

        * bets giggel iets verwoestelik en sê vir Girlie – ek is vol olie en stadig vandag maar ek vermoed ek dink dalk wat jy dink *

        • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 2:50 nm #

          * girlie hoor ou bets noem haar oukie op sy naam en weet… Hy is net haar oukie… *

          ** So… begin girlie weer in ‘n poging om die wit vlaggie te waai… Gaan ons hom van sy troontjie af pluk en saam deur die olie sleep? **

          *** girlie sien sommer hoe helder bets se ogies op ***

          • betsieboop September 18, 2009 at 2:52 nm #

            * bets steek haar olie hand uit en sê – girlie — DMI is net jou oukie, bets het sommer bietjie draak gesteek… en in die proses ‘n maatjie gemaak.*

            ** kom ons sleep hom Girlie!!! **

            *** bets staan en trippel soos ‘n skouperd van opgewonde wees ***

          • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 2:57 nm #

            * dankie tog! dink grilie by haarself… die ou bets is darem ‘n baie nice girl! *

            * *girlie is in haar skik … en gee bets sommer ‘n drukkie so deur die olie deur**

  49. demoerin September 18, 2009 at 2:45 nm #

    * Demoerin dink by homself dat hulle definitief nie dink wat hy dink nie*

    • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 2:51 nm #

      * girlie sien die oukie het so ‘n skewe glimlaggie wat rond dans op sy bakkie en wonder… Wat dink die knaap? *

      • betsieboop September 18, 2009 at 2:53 nm #

        * betsie kruip nader aan DMI terwyl Girlie sy aandag aftrek*

        * fluister vir Girlie — ek sal hom pootjie cover jy die bo-kant*

  50. demoerin September 18, 2009 at 2:57 nm #

    *Eweskielik verskyn daar ‘n bier in elkeen van Demoerin se hande*
    ** Nee, kan dit waar wees?**
    ***Sjoe, maar my brein is kragtig dink demoerin***

    • betsieboop September 18, 2009 at 2:58 nm #

      * bets lag kliphard en gryp die twee biere uit DMI se hande *

      ** hier is een vir jou Girlie ! **

      *** bets verkreukel haar in DMI se verbasing **

  51. Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 2:58 nm #

    * girlie stap nader soos afgespreek met bets en dink by haarself… oukie gaan kak vandag *

    ** Net toe girl voor oukie staan toe wonder sy wat om te doen om sy aandag af te trek? **

    • betsieboop September 18, 2009 at 3:01 nm #

      * bets fluister vir Girlie — lok hom met die bier *

      ** Betsie lê plat op haar maag en maak of sy ‘n mat is sodat DMI haar nie sien nie en wag in spanning **

  52. demoerin September 18, 2009 at 3:00 nm #

    * Nee, net nie my bier nie! *

    • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 3:04 nm #

      ** so met die wegstap swaai girl die twee biere verby sy neus en vra… Wat is hulle vir jou werd?**

      *** girlie loop na die kant waar bets mat-mat speel en wonder wat sy gaan aanvang ***

  53. betsieboop September 18, 2009 at 3:07 nm #

    * bets lê in spanning en wag vir DMI *

  54. betsieboop September 18, 2009 at 3:11 nm #

    * bets begin jaws se tema-lied neurie terwyl sy wag *

  55. demoerin September 18, 2009 at 3:12 nm #

    (😆 ) Maak of sy ‘n mat is? Bwahahaha.

    OK……

    ** Demoerin loop soos ‘n Zombie met sy hande voor hom uitgestrek agter die bier aan **

  56. demoerin September 18, 2009 at 3:13 nm #

    * Demoerin hoor die Jaws liedjie maar dink dit is een van die stemme in sy kop *

  57. betsieboop September 18, 2009 at 3:15 nm #

    * bets meet die afstand tussen haar en Girls se oukie en tel die treë af *

    ** 1 …… 2 …….. 3 …… **

    ** sy spring op met haar hande bo haar kop, mond wyd oop met olie wat van haar lyf afloop en skree — korporaal, korporaal AAAAAAAANNNNNNNDDDDAAAAAAAGGGG **

    *** met die gly haar voete en gryp sy DMI se arm om haar val te breek ***

    • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 3:23 nm #

      *bets gryp aan oukie se arm… oukie gryp aan girl se arm*

      **al drie le saam in die olie**

      ***girl wonder so by haar self… WTF… wat gaan oukie nou maak… want die bier het gemors en altwee botteltjies is leeg ***

      • betsieboop September 18, 2009 at 3:25 nm #

        * bets lag uit haar maag uit en dink : boontjie kry sy loontjie *

        ** sy onthou weer dat sy wil gaan met ‘n glimlag en dink : hierdie is nie ‘n bad nie …. !! en kan so effens simpatiek voel teenoor KFC se hoendertjies wat heeldag en aldag in olie moet lê **

  58. demoerin September 18, 2009 at 3:29 nm #

    ** Demoerin draai op sy rug en sing uit volle bors met ‘n breë glimlag “Bend me, shape me, anyway you want me” **

  59. betsieboop September 18, 2009 at 3:30 nm #

    * bets kruip al laggende en glyende na haar clutcbag wat verwese langs die pienk rosie gown lê *

    ** sy grawe vermoed en vind tussen die dokumente (is DIT waar dit was!!) 3 biere — yskoud **

    *** bets kruip terug na Girlie en DMI en ta vir elkeen ene ***

  60. demoerin September 18, 2009 at 3:32 nm #

    ** Demoerin bewonder Bets se ongelooflike handsak **

  61. demoerin September 18, 2009 at 3:35 nm #

    ** Hemel op Tafelberg…. la la la la neurie demoerin terwyl hy die koue beir wegslaan **

  62. betsieboop September 18, 2009 at 3:35 nm #

    * bets druk DMI in die ribbes en sê : hou op bewonder, ek sal jou ene gee vir jou verjaarsdag – drink jou bier — die naweek is op ons en die gutters wag! *

  63. demoerin September 18, 2009 at 3:38 nm #

    ** demoerin wonder of girlie nou uitgepass het? **

  64. betsieboop September 18, 2009 at 3:39 nm #

    * bets neurie so bietjie saam met DMI en dan onthou sy :

    When youre in need of love they give you care and attention
    Friends will be friends
    When youre through with life and all hope is lost
    Hold out your hands cos friends will be friends right till the End

    *

    ** bets glimlag by haarself en dink — dit is darem sulke waar woorde **

  65. betsieboop September 18, 2009 at 3:40 nm #

    * girlie !!! waar is jy girl? *

  66. betsieboop September 18, 2009 at 3:58 nm #

    ** bets se hele lyf kraak soos sy opstaan uit die olie uit **

    *** duidelik sit en alleen en verwese hier ***

    **** bets dink dat sy nie weer moet maak of sy ‘n mat is nie, want sy kan nie meer so lekker op en af nie ****

  67. boervrou September 18, 2009 at 4:00 nm #

    Julle blikskottels ek is gou dorp toe en toe ek terug kom is daar 84 emails in my inbox!! Ek het my byna lam geskrik.

    Dis ‘n prag stuk! Baie snaaks!

    • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 4:05 nm #

      bwahahah…. Ja jong… 84 emails later en nie een van ons het al ‘n rub down… ‘ n soen of ‘n klap weg nie…

      Hoe’s daai vir kak praat!:mrgreen:

  68. betsieboop September 18, 2009 at 4:01 nm #

    * bets probeer buig en sê — boervrou, die snaaks is niks — jy moet voel hoe koud is die blooming vloer *

  69. demoerin September 18, 2009 at 4:03 nm #

    * Demoerin het oor die vloer gegly tot in die hoekie in, hy wonder waar op aarde kom Bets nou skielik vandaan, en hoekom lyk alles nou skielik onderstebo? *

  70. demoerin September 18, 2009 at 4:04 nm #

    ** Dit is toe dat Demoerin agterkom hy sit eintlik teen die plafon vasgeplak **

  71. Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 4:04 nm #

    ** girl staan op vanaf die koue vloer… biertjie klaar en kruip nader aan oukie.**

    ** Oukie… vra girlie… het jy seer gekry?**

  72. betsieboop September 18, 2009 at 4:05 nm #

    * bets skrik haar boeglam vir dmi se yoga move wat hy in die olie uithaal *

    ** sy skuifel gly-gly nader en druk sy agterent na ondertoe dat sy kop na boontoe kan kom **

    • Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 4:07 nm #

      ** en net daar dink girlie… Hy lyk nes spider man in die movie waar hy onderste bo hang om vir MJ ‘n soen te gee… in die reen**

      ** girlie se kniegies word sommer lam! **

  73. betsieboop September 18, 2009 at 4:06 nm #

    * bets begin giggel toe sy vir Girl en haar oukie bekyk *

    ** ai jaai jaai — dink sy — **

  74. betsieboop September 18, 2009 at 4:10 nm #

    *bets grawe weer in haar clutchbag en haal ‘n spiderman mask vir DMI ui*

    ** pomp hom in die ribbes en sê : hint hint nudge nudge DMI. Girlie is ‘n nice girl … **

  75. betsieboop September 18, 2009 at 4:11 nm #

    EN sy het afterall gewen ……

  76. demoerin September 18, 2009 at 4:11 nm #

    ** Demoerin gryp vir Girltjie en Bets aan elke hand en hulle skaats al in die rondte op die ge-oliede vloer op die maat van Jennifer Rush se Ring of Ice **
    *** Demoerin wonder waar de moer die musiek vandaan kom? ***

  77. betsieboop September 18, 2009 at 4:13 nm #

    * bets skop haar clutchbag met die volgende rondomtalie move dat die volume bietjie kan op *

  78. Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 4:13 nm #

    *girlie hoor ook die musiek en wonder… kan oukie se stemme so hard sing?**

  79. demoerin September 18, 2009 at 4:15 nm #

    ** Demoerin vind skielik ‘n Spiderman masker op sy gesig **
    *** Wat de fok? dink hy ***
    **** Dit alles na EEN (1) e-e-n bier? ****

  80. betsieboop September 18, 2009 at 4:17 nm #

    * bets los DMI en Girlie se hande en skop DMI ligweg dat hy weer dakwaarts beweeg in ‘n prag yoga posisie *

    ** bets gly tot aan die kant van die baan en sug diep — i do luve happy endings **

  81. demoerin September 18, 2009 at 4:18 nm #

    * Met die volgende draai gooi demoerin vir Bets in ‘n dubbel-tripple-spinnende salto deur die lug *
    ** En poefffff – is sy weg **
    *** Nie eers ‘n gat in die plafon nie ***

  82. betsieboop September 18, 2009 at 4:19 nm #

    * bets steek ‘n twakkie aan die sprinkler system kan aangaan vir Girlie se reën *

  83. demoerin September 18, 2009 at 4:19 nm #

    * Demoerin staan met ‘n glimlag op sy bakkies in dei hoekie *
    ** Guess who got the girl? **

  84. Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 4:20 nm #

    * girlie staan verstom en dink… dit na EEN bier*

    ** was bets dan ‘n skim?**

    ***Verward kyk girlie na oukie en wonder…. gaan hy dan ook verdwyn?***

  85. demoerin September 18, 2009 at 4:21 nm #

    ***** OK OK *****
    Dit is nou genoeg….

    THE FOOKEN END!

  86. betsieboop September 18, 2009 at 4:22 nm #

    * bets spin al tollende en rollende weg terwyl sy so lekker warm custard feeling het en dink : hat DMI lyk funny met daardie masker *

    ** bets gee Girlie ‘n drukkie en sê : moenie te veel vra nie — geniet net die lewe en ALLES wat dit na jou kant toe gooi **

  87. demoerin September 18, 2009 at 4:22 nm #

    ( Girlie en Bets…. elkeen nog 1 lyn )

  88. boervrou September 18, 2009 at 4:23 nm #

    Aplous!!!!

  89. betsieboop September 18, 2009 at 4:24 nm #

    *click * *BANG*

    😆 😆 😆 😆 😆

  90. Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 4:24 nm #

    ** girlie knip oog vir haar oukie en bets en se… Had a befokte naweek! **

  91. betsieboop September 18, 2009 at 4:25 nm #

    ** THE END **

  92. Girl van die Suburbs September 18, 2009 at 4:26 nm #

    **Mhwa**😉

  93. boervrou September 18, 2009 at 4:26 nm #

    Great julle! He julle ook ‘n nice weekend!

  94. betsieboop September 18, 2009 at 4:27 nm #

    bets hopping off!

    have a good & thanx a mil !!!

  95. boervrou September 18, 2009 at 4:27 nm #

    Van 7:10 af vanoggend sit julle vasgenael

  96. demoerin September 18, 2009 at 4:35 nm #

    Lekker naweek julle almal…. Lekker kamp girlie!

  97. Dellie September 19, 2009 at 11:29 vm #

    Whahahahahaa julle lawwe goed!😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: