Daar Is ‘n Plek Wat Ek Van Weet….

29 Sep
Echo Corner - Augrabies Park

Echo Corner - Augrabies Park

Daar is stilte.

Magies. Oorverdowend. Ongerep. Rein.

‘n Plek waar jy op ‘n rots kan dassie, en net kan wees.

Advertisements

15 Responses to “Daar Is ‘n Plek Wat Ek Van Weet….”

  1. meermin September 29, 2009 at 7:10 vm #

    Ai dit is mooi, net daar te sit, te vergeet van baie dinge, asem te haal, en sommer aan die slaap te raak .. mooi!!

  2. Girl van die Suburbs September 29, 2009 at 8:16 vm #

    Ah…. Matthys Roets…

    Maar die Kiekie is net so mooi! Welkom terug oukie!

    • demoerin September 29, 2009 at 3:38 nm #

      As my dag nie so kak was nie, was ek dalk bietjie blyer om terug te wees…. NOT 😆

      • Girl van die Suburbs September 29, 2009 at 3:45 nm #

        None the less… Ek is bly jy is terug! 😉

        Dis altyd moeilik om weer in die beskaweing in te pas na so kop skoonmaak sessie

  3. Rustig September 29, 2009 at 8:55 vm #

    Lyk of daar krokkedille in daardie water is! Die droë wêreld het sy eie bekooring en mooi.

  4. Vlam September 29, 2009 at 11:05 vm #

    “‘n Plek waar jy op ‘n rots kan dassie…” Dis mooi gestel! 😉

  5. Sonkind September 29, 2009 at 11:34 vm #

    Ek gaan volgende maand kyk hoe lyk dit daar 🙂

  6. Spear The Almighty September 29, 2009 at 11:55 vm #

    Nice. Ek gaan gereeld woestyn toe hier in die VAE. Die stilte is soos jy sê, oorverdowerend.

    • demoerin September 29, 2009 at 3:40 nm #

      Maar perfek om die gedagtes te was en tumble-dry.

  7. Dellie September 29, 2009 at 12:13 nm #

    ♫ neem my saam … ♪

  8. Emil September 29, 2009 at 1:58 nm #

    Baie mooi.

    • demoerin September 29, 2009 at 3:41 nm #

      Snaaks hoe dit partykeer so moeilik kan wees om ‘n gevoel te beskryf.

  9. Tersia September 29, 2009 at 4:55 nm #

    Is daar plek in jou tas?

  10. betsieboop Oktober 1, 2009 at 3:09 nm #

    jy kan ook ‘n veer hoor val daar ….

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: