Die Naweek in ‘n Neutedop……

16 Okt

Spesiaal vir BB……

My beste wense aan een en elk vir die naweek 😉

mosaic2505632

Advertisements

4 Responses to “Die Naweek in ‘n Neutedop……”

  1. Rustig Oktober 16, 2009 at 10:45 vm #

    Baie lekker en rustige naweek vir jou ook. Jy moet solank beplan aan jou Onrus vakansie by die familie se huis.

  2. meermin Oktober 16, 2009 at 11:28 vm #

    lekker naweek vir jou ook

  3. Girl van die Suburbs Oktober 16, 2009 at 2:54 nm #

    Ag hoe cute is dit!

    Net een vragie… Wat op aarde is op daai eerste prentjie?

  4. Sammi Oktober 16, 2009 at 4:34 nm #

    Dis nou anders as gewoonlik – mooi DM!

    Girl ek het nou al die teleskoop loop haal en kan ook nie uitmaak WAT dit is nie, maar dit lyk soos klein Dm wat mette skroewedraaier speel, agterstevoorom, en dat daai ding onder hom al VOL gate geslaan is.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: