WEW…. 41/52

22 Okt

So kry ek nou hierdie week hierdie SMS… en ja, dit het my laat wonder. So net om bietjie die week se skrywes bietjie ligter te maak – Gooi ek nou hierdie een uit in die blogosfeer:

If you sleep with a prostitute and don’t pay… would that constitute rape or shoplifting?

24 Responses to “WEW…. 41/52”

  1. Xena Phoenix Oktober 22, 2009 at 7:07 vm #

    In realiteit? As die prostituut weet wie jy is, gaan hulle gerus polisie toe om n klag van verkragting te le. Dit gebeur actually nogal baie.

  2. meermin Oktober 22, 2009 at 7:50 vm #

    Jy sal al jou klere wat jy het en al die komberse wat jy kan in die hande kry moet saam vat as jy soontoe wil gaan!!! Dit lyk maar vrek koud daar!!

  3. meermin Oktober 22, 2009 at 7:51 vm #

    SMS Jaco kry dan nou die dag ‘n sms HORNY HOUSEWIFES WILL CALL YOU …

  4. Rustig Oktober 22, 2009 at 8:55 vm #

    Nie een van die twee nie. Vir my verdediging sal ek sê dat ek was onder die indruk dit was “try before you buy”.

    • demoerin Oktober 22, 2009 at 9:23 vm #

      😆 – Yip, Only Pay On After Action Satisfaction

  5. Girl van die Suburbs Oktober 22, 2009 at 9:05 vm #

    Ek reken dit hang af hoe goed dit was 🙄

    • demoerin Oktober 22, 2009 at 9:34 vm #

      Of dalk hoe sleg dit was 😕

      • Girl van die Suburbs Oktober 22, 2009 at 9:58 vm #

        Hoe sleg dit was…. dit bepaal natuurlik haar aanklag teen jou?

        Hmmm…. maar wat nou as sy sleg was? 🙄

        • demoerin Oktober 22, 2009 at 10:38 vm #

          NEE, dit bepaal of jy haar gaan betaal 😆 Bwahahahaha

  6. Vlam Oktober 22, 2009 at 10:56 vm #

    Julle is snaaks, hoor! 😆

    • demoerin Oktober 22, 2009 at 12:38 nm #

      😆 Skielik te kuis om saam te wonder ❓

      • Girl van die Suburbs Oktober 22, 2009 at 2:13 nm #

        Vlam doen nie sulke dinge nie… onthou… sy is ‘n ma…. 🙄

        • Vlam Oktober 22, 2009 at 3:53 nm #

          Jy’s reg, Girl. Ek doen nie daai dinge nie. Ek rook nie, ek vloek nie en ek naai my eie klere. :mrgreen:

          • Girl van die Suburbs Oktober 22, 2009 at 3:58 nm #

            Ek naai nie… 😛

            Moet seker maar byvoeg my eie klere nie!!! 😯

  7. boervrou Oktober 22, 2009 at 11:12 vm #

    Whahah baie snaaks en hartseer. Op ‘n stadium was daar so ‘trick’ by onse ou dorpie as jy man alleen ry in die aand en jy stop dan spring hulle in en eis geld anders dreig hulle om koerant toe te gaan en te sê jy het hulle nie betaal vir dienste gelewer nie. Heavy Sh!t gewees. Wat maak jy dan?

    • demoerin Oktober 22, 2009 at 12:39 nm #

      Kyk vrouslaan is uit…. maar daardie koekie vra dan om goed gebliksem te word.

      • boervrou Oktober 22, 2009 at 2:27 nm #

        Jy kan nie want die ‘dames van die nag’ is uhm nie blank nie, So jy gaan sommer reguit tronk toe sonder ‘n ‘get out of jail free ticket’!

  8. VAKTAP Oktober 22, 2009 at 11:18 vm #

    U kan uself afvra, ‘Wat sou Maria Magdalena daarvan gesê het?” of “Hoe sou Jesus optree as iemand dit gedoen het aan Maria?”

    Die antwoord sal dan duidelik na vore kom.

    • boervrou Oktober 22, 2009 at 2:29 nm #

      Wat is jou naam?? Vaktap-Fucked up? Ek gooi nie klippe nie, maar dink jy ‘n ou met sooo naam moet oor Jesus praat? Vra net.

      • boervrou Oktober 22, 2009 at 4:18 nm #

        Oh my goodness, so pas my naam met ‘n moewiese rubber hammer geslaan… Maar seriously, moes hulle VAKTAP heet? VAKTAP (Vereniging vir die Afrikaner Kultuur, Taal en die Allerhoogste Party) en ‘n ander afkorting is KAK (Kerk vir die Afrikaner Kultuur)…. Ek het nou wragies al alles gesien!

  9. meermin Oktober 22, 2009 at 2:32 nm #

    DMI die kind stel nie in vrouens belang nie … kan jy dink hoe geskok hy was ….

  10. Girl van die Suburbs Oktober 22, 2009 at 3:36 nm #

    Okay wag… Tegnies gesproke… You have already paid her in kind…. 😉

Lewer kommentaar op demoerin Kanselleer antwoord