WEW….43/52

4 Nov

Ek wonder nou al van gister af hieroor, en alhoewel etimologie seker meer in Johan se verwysingsraamwerk val…. kan ons maar nog steeds wonder….

radiospike

foto: radiospike @ flickr.com

Is dit blote toeval dat die woord “naar” in die woord seminaar voorkom…. en wat dan van minnaar, wewenaar, amptenaar en so voorts…..

 

18 Responses to “WEW….43/52”

  1. Xena Phoenix November 4, 2009 at 6:44 vm #

    😆 🙄

  2. Girl van die Suburbs November 4, 2009 at 9:51 vm #

    Hmmmm…. Ek wonder weer oor al MEN in die engelse woorde…. 🙄

    Nou as dit jou net semi naar maak… wat maak jou dan behoorlik kotswekkend naar?:mrgreen:

    • demoerin November 4, 2009 at 12:58 nm #

      Want men is baie belangrik😉

      Ek dink afhangende van wie voor staan, is dit ‘n seminaar of ‘n baienaar😆

  3. Sammi November 4, 2009 at 10:17 vm #

    Waar is Johan en Mnr Muller?
    Ek wou antwoord, maar ek gaan gepiets word

    • demoerin November 4, 2009 at 12:58 nm #

      Kom Sammi…. ons ken jou mos nou nie as die versigtige een nie❓

  4. Vlam November 4, 2009 at 10:25 vm #

    Wat laat my dink jy was onlangs by ‘n seminaar? Of moet jy binnekort een bywoon? 😉

    • demoerin November 4, 2009 at 12:59 nm #

      Gelukkig nie…. vermy die goed soos die rinderpes!

  5. Wipneus! November 4, 2009 at 1:47 nm #

    Ek weet wel dat seminaar my naar maak en die amptenaar van SARS maak my ook soms naar as ek sukkel om te verduidelik wat ek soek en hulle verstaan nie.

    Ek wonder of die een wat die woorde gekies het dalkies daardie dag naar was. Dan sou ek ook sulke -naar woorde gekies het. 😆

    • demoerin November 4, 2009 at 3:41 nm #

      Klink na ‘n plausible explanation😆

  6. Girl van die Suburbs November 4, 2009 at 1:51 nm #

    Dalk kan die pastorie tannie kom verduidelik wat al die naars nou taalkundig beteken❓

    • Rustig November 4, 2009 at 3:48 nm #

      Stem! Sy het mos onder oom Jan Spies gestudeer. Hoop net nie sy praat so stadig dat dit dae gaan neem om die antwoord te hoor nie.

      • demoerin November 4, 2009 at 4:10 nm #

        Ek sit solank die ketel op.

  7. Sammi November 4, 2009 at 4:43 nm #

    MANNN! Ek het LANKAL vergeet!

    • demoerin November 4, 2009 at 4:47 nm #

      Wat vergeet…. ek is nie goed met raaisels nie.

  8. attie November 4, 2009 at 5:46 nm #

    Ek peins oor dit alles saam met die standbeeld.

  9. Johan Swarts November 5, 2009 at 10:57 vm #

    lol, well spotted.

    ek is nie seker hoe dit in seminaar en minnaar inpas nie, maar ek weet wel dat “naar” ‘n nederlandse setsel l is wat “na” (soos in – in daardie rigting) beteken.

    • demoerin November 5, 2009 at 2:11 nm #

      😆 Dan maak minnaar nogal sin!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: