Op julle merk…gereed…SKRYF…

18 Nov

Ok, ek wonder hoekom ons dit nog skryf noem, as ons almal weet dit is deesdae eintlik maar tik.

Die Werf het ‘n skryf kompetisietjie aangekondig, wat sommer vet pret gaan wees.

Ek daag die volgendes uit om deel te neem – En ja, op julle beurt moet julle ook ‘n paar bysleep: Girlie, Rosa, MnrMuller,SamBlixer & PlaasJuppie.

Toe mense, julle is met die hand uitgekies…. Moenie my teleurstel nie…

Ek wonder nog steeds – Oor die skryf en tik ding…….

16 Responses to “Op julle merk…gereed…SKRYF…”

  1. Pagoda32 November 18, 2009 at 10:08 vm #

    Want skryf gaan oor die verwoording van jou gedagtes wat dit moontlik maak vir ander om dit te lees – ongeag die medium waarin dit plaasvind!

  2. Pagoda32 November 18, 2009 at 10:08 vm #

    😉

  3. Girl van die Suburbs November 18, 2009 at 12:40 nm #

    I will give my best…..

    • demoerin November 18, 2009 at 12:49 nm #

      Ek verwag niks minder nie!😉

  4. Plaasjuppie November 18, 2009 at 1:44 nm #

    Pass. Please?

    • Girl van die Suburbs November 18, 2009 at 1:57 nm #

      Nee swaer… Jy het ‘n advantage bo ons… Jy kan oor aliens en die innerspace en hulle upductions skryf. Ons moet eers gaan sit en stront uitdink!😉

    • demoerin November 18, 2009 at 2:31 nm #

      Ek sal dit oorweeg…. as jy iemand in jou plek kan kry😉

      • Plaasjuppie November 18, 2009 at 4:37 nm #

        Girl het gesê sy sal ‘n ekstra 3000 woorde inwerk om op te maak vir my afwesigheid 😉

  5. Vlam November 18, 2009 at 10:13 nm #

    Van die os oppie trekker:

    Kom pik ‘n traantjie. Kom wip ‘n woordjie. Kom se koebaai.

    http://delliesedinge.wordpress.com/2009/11/18/dont-cry-because-its-over/

  6. Boernig November 19, 2009 at 8:38 vm #

    Demoerin – ek is gek daaroor om te skryf. Regte egte briewe op mooi papier met ink en die hand. Al kom dit soms neer op bla, bla, bla, is daar niks lekkerder om darie brief in die pos te kry nie.

    Boernig pos soms die simpelste goed, net om dit vir die ontvanger effens lekker te maak. Klippe, saadjies, tjoklits (nette Kit Kat pas in `n koevert).

    Tjee my `n posbus adres en jy kry dalk een van bogenoemde mette posduif.

    Gees vir die skrywery!

  7. Boernig November 20, 2009 at 10:25 vm #

    Amathyst, Robyn, Garnet, Rooskwart, Peridot, Unakite, Bloodstone, Labradorite, Clear quartz en so aan. Dis mos klip.
    En siende dat `n man mos nie `n klip is nie, wil ek net se, sommige klippe is baie mooier as mans.

    Waso kan ek pos? Die posduif sit sy kloutjies en vyl oppie vensterbank!

    • demoerin November 20, 2009 at 3:10 nm #

      Sommige klippe mooier as mans❓ Dooier dalk – mooier weet ekkke nie lekker nie…

      Ek soek graag ‘n pakkie plaasstof na
      Posbus 6705, Cresta, 2118

  8. Boernig November 20, 2009 at 4:41 nm #

    Eh? Okie dokie, plaasstof sal dit wees.

    LMGA! Sommige mans is dooier as klip!

  9. rosalindfranklin November 22, 2009 at 2:53 nm #

    “In die geval dat jy kies om te dig is jy nie gebonde aan ‘n sekere hoeveelheid woorde nie. Doen egter die moeite om ‘n kort beskrywing van jou gedig in te sluit sodat die beoordeelaar weet waarna hy / sy kyk.””

    So ‘n mens moet jou gedig verduidelik? ROFL….en weer…ROFL

    Dankie dat jy my gekies het DMI, met die hand, maar ek dink ek sal verder aanplons op my blog.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: