Rustig….

19 Nov

Ek het iewers op my kamera ‘n verkeerde opsie gekies met die neem van die foto…. maar tog dink ek dit lyk baie cool en gee dit my so ‘n rustige gevoel.

Ek is in my tweede nikotienvrye dag. My brein voel so bietjie fuzzy, en dit voel of ek die heeltyd dronk is…. maar ek het gelukkig nog niemand aangerand om ‘n sigaret by hulle te steel nie…. So far, so good.

17 Responses to “Rustig….”

  1. Vlam November 19, 2009 at 9:18 vm #

    Tja, DMI, its all in the mind. 😉

    Jy trek nou al hier:

    Reap the benefits

    The benefits of quitting smoking begin almost immediately after the last puff.

    Within 20 minutes: Blood pressure and heart rate decrease.

    Within eight hours: The oxygen level in the blood increases to normal

    Within 24 hours: The chance of a heart attack decreases and lung function begins to improve.

    Within 48 hours: Nerve endings begin regrowth, ability to smell and taste improves.

    Impressive, man, impressive! 😎

  2. Rustig November 19, 2009 at 10:17 vm #

    Sterkte! Ek rook self nie, maar kan my voor neem dit is nie die maklikste ding om op te gee nie. Dink aan die beloning aan die einde!

    • demoerin November 19, 2009 at 11:08 vm #

      Yippeeeee – al die cd’s en dvd’s……😆

      • Rustig November 19, 2009 at 2:16 nm #

        meer bier!

        • demoerin November 20, 2009 at 6:17 vm #

          😆 NEE, meer bier sal my amptelik van sosiale drinker oor die randjie na alkoholis skuif…. dan defeit dit die purpose van ophou rook😉

  3. Girl van die Suburbs November 19, 2009 at 10:29 vm #

    Ja Rustig…. Die belonings! :mrgreen: 😉

    Kyk nou vir vlam… gister hits sy jou aan en vandag…. Ek dink sy rook dalk iets skelm daar op haar afrika plasie! 🙄

    • Vlam November 19, 2009 at 10:34 vm #

      Ja, Girl, net boo….ntjies! Afrika boontjies. Laat my so pienkerige uitkyk op die lewe kry. En ek hoor soet stemmetjies sing in my agterkop. Kan ek vir jou ‘n pakkie saambring? :mrgreen:

      • demoerin November 19, 2009 at 11:10 vm #

        Omkyktwak❓

      • Daizy November 19, 2009 at 12:51 nm #

        Vlammetjie….ek staan wraggies ook in die tou vir ‘n pakkie….ek’s mal oor pienk…hehe….sterkte ou DMI….dit kannie maklik wees nie…maar eerder jy as ek!

      • Girl van die Suburbs November 19, 2009 at 3:55 nm #

        Hehehehe…. Boontjies? 😯

        As dit pms wegneem… die lewe lekker laat klink en lyk en maak… en erm…..mense mooi maak… Nee wag… hulle intelligenter laat klink… Ja asseblief!😉

  4. kaalvoetinireen November 19, 2009 at 11:05 vm #

    Ek soek ook van daai boontjies asb!

    Baie nice pic DMI!

    • demoerin November 19, 2009 at 12:40 nm #

      Dankie kaalvoet…. almal is so ekstaties oor die ophou rook……. hulle seg NIKS oor my kiekie nie😆

  5. attie November 19, 2009 at 12:21 nm #

    Sterkte… ek dink met dit verloop van tyd gaan jy aan jou “blog-naam” reg laat geskied as gevolg van die onttrekkingsimptome.

    • demoerin November 19, 2009 at 12:39 nm #

      😆 Ek probeer maar mense ignoreer vir so ‘n dag of wat….. en tel baie keer tot 10.

  6. koeksister November 20, 2009 at 3:19 nm #

    Baie mooi foto, hou van die son agter die bome, net op die regte tyd geneem, goeie timing.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: