Ek het ‘n slang….

30 Nov

Cleopatra word deur ‘n asp gepik en sy sterf. Effektief die laaste Koningin (Faro) van Egipte voor die Romeinse inval. Die meeste historiese skrywers beskryf ‘n pik op die arm – Shakepeare moes natuurlik die storie so bietjie meer dramatiseer, en haar boesem, eerder as haar arm het die pikplek geword. (Dankie tog vir klein wonderwerkies dat Hugh Hefner nie flieks maak nie…)

Op 30 November 1786 skaf Peter Leopold Joseph, die Grand Duke of Tuscany, die doodstraf af. Tuscany word die eerste land in die wêreld waar die doodstraf afgeskaf word, en menige misdadigers daarna het dus eintlik hulle lewens aan hierdie man te danke, wat die bal aan die rol gesit het. Op 30 November vier menige stede oor die wêreld Cities for Life Day. In 2009 gaan die meer as 60 hoofstede en 1,000 ander dorpe en stede van om die wêreld insluit.

Ek dink aangesien die doodstraf afgeskaf is, moet ons ‘n nuwe manier vind om van hierdie vrot mense in die gemeenskap ontslae te raak. ‘n Vrot plek investeer die gesonde plekke om hom met kieme…. en die vrot plekkies ontaard naderhand in vrot vrugte….

Ek dink mens moet kospakkies by hierdie mense in die tronk laat aflewer, mandjies met appels, en melktert, en koeksusters, en broodjies, en peppermint crisps en swartmambas in.

40 Responses to “Ek het ‘n slang….”

  1. Girl van die Suburbs November 30, 2009 at 8:30 vm #

    Small mercies… aangaande oom Heff. ne!

    Wat dink jy gaan van die kos word na die slang daar uitseil? Recycle vir die volgende ou, of kry die volgende slagoffer ‘n vars baksel?

    • demoerin November 30, 2009 at 10:35 vm #

      Hulle kan maar ondermekaar daaroor baklei. Miskien kan nog ‘n paar daaruit die nou vir die ewige verruil.

  2. Vlam November 30, 2009 at 9:27 vm #

    Eina. Ek kan aan niks gruwelikers dink as ‘n slang aan my boesem nie. 😯

    • demoerin November 30, 2009 at 10:36 vm #

      Mmmm, nee toemaar.

      • Vlam November 30, 2009 at 3:10 nm #

        Se maar? 🙄

  3. Xena Phoenix November 30, 2009 at 9:46 vm #

    Ek het gehoor dat een slang nie sommer ‘n ander slang pik nie. Ek kan wel arseen aanbeveel.

    • demoerin November 30, 2009 at 10:37 vm #

      In die koeksusters of die melktert?

  4. Betsieboop November 30, 2009 at 11:28 vm #

    ek het ‘n slang ….. (laugh)

    goeie idee, maar is meeste mense nie vrek bang vir slange nie? wag wag — die idee word al beter. dan gaan hulle nie eens gepik word nie. hartaanvalle van vrees …. maar dit is weer redelik vinnig en pynloos vs wat hulle aan ander gedoen het.

    gif. ja ek dink gif is ‘n goeie idee. ‘n gif wat laaaaaaaaank vat om te werk en wat baaaaaaaaaie pyn veroorsaak. ja — daardie kan werk vir my

    • demoerin November 30, 2009 at 1:20 nm #

      … en die grap is❓

      • Betsieboop November 30, 2009 at 2:48 nm #

        ….. ek het ‘n slang …..

        • demoerin November 30, 2009 at 3:31 nm #

          Dit lyk glad nie vir my snaaks as ek dit lees nie.

          • Girl van die Suburbs November 30, 2009 at 8:50 nm #

            Oukie… Jy is ‘n man… nou vertel jy almal…

            Jy het ‘n slang….. 🙄

          • demoerin Desember 1, 2009 at 6:23 vm #

            Maar ek het mos…. Hoekom kan ek dit nie oorvertel of van die dakke afskreeu nie…😆

  5. Rustig November 30, 2009 at 11:33 vm #

    Kan dit nie ‘n anakonda wees nie. Dan vreet hy sommer die slagoffer op ook en dan is die slang sommer gevoed ook. Sal seker paar Rennies moet ingee, want as ek so van die klomp tronkvoels beloer dan lyk dit hulle kan jou maag lelik omkrap.

    • demoerin November 30, 2009 at 1:21 nm #

      Man, die idees word sommer beter.

  6. Sonkind November 30, 2009 at 11:35 vm #

    Lekker viscious so op die Maandag more, ne. Ek hou van daai slang idee van jou.

    • demoerin November 30, 2009 at 1:22 nm #

      Yip, lekker…. wonder net waar ons Vrydag gaan eindig as ons so begin😆

      • Sonkind November 30, 2009 at 9:40 nm #

        Teen Vrydag het ons al die kriminele in daai ou Romeinse stadions waar ons hulle vir die leeus gooi om te veg of opgevreet te word en ons cheer en gaan mal. WICKED!

        • demoerin Desember 1, 2009 at 6:24 vm #

          Ek het gewonder waarvoor ons al hierdie wit-olifant nuwe sokker stadions kan gebruik… jinne, Sonkind, daar het jy die antwoord!!

  7. meermin November 30, 2009 at 2:52 nm #

    Geniet die res van jou dag!

  8. Andrew November 30, 2009 at 3:18 nm #

    Gee die donners hoë nicotine sigarete om te rook. Druppel vir druppel is nicotine glo meer gifting as arseen, sianied en “diamond back rattlesnake” gif. Hulle moet net 60mg of meer inkry met een go.🙂

    • demoerin November 30, 2009 at 3:32 nm #

      Mmmm, die idees raak net al hoe beter… ons kan selfs die sigarette in die tronk-snoepie verkoop – en dan maak ons nog geld ook!!

  9. Joh November 30, 2009 at 3:49 nm #

    En as die slang so by die deur uitseil kan hy sommer twee of drie vannie korrupte bewaarders ook bykom.

    • demoerin November 30, 2009 at 3:57 nm #

      Ek hou al hoe meer van hierdie idees.

  10. Daizy November 30, 2009 at 4:07 nm #

    Nou toe….waar kry ons almal mekaar….ek het al die gebak reg….julle moet net die ou slangetjies bring….

  11. boervrou November 30, 2009 at 4:31 nm #

    Ek kom agter ‘n paar mense het dalk nie so lekker naweek gehad nie…

    • demoerin November 30, 2009 at 4:38 nm #

      Hoekom Boervrou❓

      • boervrou November 30, 2009 at 4:46 nm #

        Julle is so aggressief(spelling?) op ‘n maandag!

  12. Daizy November 30, 2009 at 4:45 nm #

    Sjoe thanx DMI….ek sal niks persoonlik opneem nie hoor….LOL…I get the picture

  13. rosalindfranklin November 30, 2009 at 5:37 nm #

    Vlam praat van ‘n slang aan die boesem. My kop is baie flou vandag maar iewers in die mitologie was daar ‘n vrou wat ‘n adder geborsvoed het. Maar dit is al wat ek kan onthou.

    Jinne DMI ek hou van jou idee, moenie Kentucky vergeet met ‘n adder in nie, ek verneem KFC is baie gewild…..:)

    • demoerin Desember 1, 2009 at 6:25 vm #

      Sonkind het nog die beste idee…. ons kan al hierdie nuwe wit-olifant sokkerstadions in properse colloseums omskep met leeus en gladiators en alles…

  14. RandomNumberZero November 30, 2009 at 7:12 nm #

    No! Never bring that penalty back!, iT is open to abuse – do you guys ever read what you send into the world? – bloody christians.

    • demoerin Desember 1, 2009 at 6:30 vm #

      Off course I read it when I write it…duh.
      It stays personal opinion – you don’t have to agree, just as much as I do not have to agree with you. Everything is open to abuse…. I can also say that there are so many cold blooded murderers in jail, because they abuse the fact that there is no capital punishment.

    • Andrew Desember 1, 2009 at 8:04 vm #

      Wat …ek is ‘n christen?! Trek jou woorde onmiddelik terug en spoel jou mond uit met seepwater.

      Wahaha … nou weet ek hoe voel dit om aan die ontvang kant te wees van ‘n bedonerde ateis.😆

      Vandag gaan ‘n lekker dag wees full of smiles.🙂

      • demoerin Desember 1, 2009 at 8:34 vm #

        Ja *snik* *snik* Ek weet nie hoekom die arme Christene alewig die skuld vir alles moet kry nie….

  15. judithpassion November 30, 2009 at 11:28 nm #

    Dit klink alles wonderlik, maar…al is ek nie die grootste aanhanger van Hitler nie was sy Gas kamers nie ‘n bad idee
    nie…dis effektief en-low-cost. Gooi die donners, die moordenaars en verkragters in ‘m myn skag af en Gas hulle net daar…mass grave sorted!

    • demoerin Desember 1, 2009 at 6:32 vm #

      Ek maak notas…. sjoe, ons het al hierdie geriewe in die land en maak nie ten volle daarvan gebruik nie.

      • judithpassion Desember 2, 2009 at 2:36 vm #

        presies! dit vat net ‘n paar ouens men biekie B@@las om bymekaar te kom en te beluit hulle begin nou ‘n revolusie! Lankal tyd vir ‘n african revolution, f*&^ die African rennaissance- want die duiwel weet so kan dit nie aan gaan nie!

  16. flintstoned Desember 1, 2009 at 1:01 vm #

    ek gani eers try verduidelik hoekom ek gekliek het nie :o_o:

    • demoerin Desember 1, 2009 at 6:31 vm #

      😆 Bwahahahahaha…
      Ietsie te sê oor doodstraf terwyl jy nou hier is❓

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: