Vrydag Musiekwaardering 101

4 Dec

Goed, ek het vir Vrydagskool hierdie week Biologie op die agenda gehad. Ek het die vir totaal en al selfsugtige en in-jou-gesig-uitkoggel redes na Musiekwaardering toe verander…. dit sal nou-nou blyk hoekom.

In Las Vegas, Nevada word ‘n groep met die naam The Killers in 2002 gevorm. Hulle land uiteindelik in die VK op met optredes in kroeë en nagklubs. Hulle eerste album Hot Fuss word in 2004 vrygestel. Daarna volg Sam’s Town (2006), Sawdust (2007) en Day & Age (2008).

Die lys van nommer 1 liedjies op verskillende lyste is net te veel om te noem, en daarmee saam die ongeveer 70 nominasies vir versillende toekennings waarvoor hulle die afgelope 5 jaar benoem is, en 17 gewen het. Hulle eerste album Hot Fuss (2004) alleen het 5 Grammy nominasies ontvang, en het teen 2006 al 7,5 miljoen kopieë verkoop.

My gunsteling songs is net te veel om hier op te noem – En hulle het net 4 albums vrygestel……… Sam’s Town, Somebody Told Me, Mr. Brightside, All These Things That I’ve Done, When You Were Young, For Reasons Unknown, Sweet Talk, Human…….

Uiteindelik is dit 4 Desember!!

Heeehaaaaaa Jozi, sien julle vanaand by die Dome!!

Tonight Demoerin is a Willing Victim of The Killers!!

11 Responses to “Vrydag Musiekwaardering 101”

  1. Betsieboop Desember 4, 2009 at 8:37 vm #

    DMI jy moet dit SO ongelooflik vreeslik moer baie geniet!

    I r :mrgreen: with envy!!!

  2. Girl van die Suburbs Desember 4, 2009 at 9:11 vm #

    Sjoe… UITEINDELIK! :mrgreen:

    • demoerin Desember 4, 2009 at 11:30 vm #

      You are telling me…. ek het gedink hierdie dag kom NOOIT nie.

  3. kaalvoetinireen Desember 4, 2009 at 9:15 vm #

    Ek’s jaloers! Geniet dit maar vir almal wat nie daar kan wees nie se part!

  4. meermin Desember 4, 2009 at 9:38 vm #

    Mag ek ‘n kaartjie kry? JY kan mos nie ingaan as 4 nie, of is jy ‘n dubbel twee gesig jakkels🙂 ag jy moet dit geniet!!!

  5. meermin Desember 4, 2009 at 12:57 nm #

    Lekker naweek jy !!

  6. boervrou Desember 4, 2009 at 7:59 nm #

    Jis ma jy rol in die dollars, ne?

  7. boervrou Desember 4, 2009 at 8:00 nm #

    Jis ma jy rol in die dollars, ne? Vroee kersgeskenk aan jou self?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: