Vrydagskool….Wysheid101

15 Jan

Ontmoet vir Rasta. Hy is nie die een wat lelik sing nie…. en bly in my tuin. Hy is ‘n baie wyse man, en deel gereeld van sy lewenswysheid met my…. snaaks genoeg is hy meer mededeelsaam hoe meer alkohol ek gebruik.

Rasta

Rasta sê jy moet jou vyande vergewe, want dit fok met hulle koppies. Dit laat nie net jou beter voel nie, maar bied ook ‘n vermaaklikheidsfaktor deur hulle sielewroeging daarna dop te hou.

39 Responses to “Vrydagskool….Wysheid101”

  1. Antie Koekie Januarie 15, 2010 at 8:00 vm #

    Dit lyk na ‘n wyse man, dié Rasta van jou. die hele breê voorkop-ding en als. Is nou net bekommerd—- dis nie dalk die een wat jy laas Saterdagaand omhels het nie, nê?
    Wat jy agterna onthou het as die blond-met-die-boesem?

    • demoerin Januarie 15, 2010 at 8:10 vm #

      Mmmm, nee, dit was binne in ‘n visdam in iemand anders se tuin…. en daardie foto sal NOOIT weer gesien word nie😆 (wel definitief nie op die net nie)

      • flintstoned Januarie 15, 2010 at 10:55 vm #

        lol, lees ek Antie Koeks se comment as volg :

        “Wat jy agterna onthou as die hond met die boesem”

        • demoerin Januarie 15, 2010 at 11:04 vm #

          Bwahahaha… ek ken so ‘n grappie…

          Kleurling seuntjie aan wit ma: Ma, hoekom is ek ‘n coloured?
          Ma aan seuntjie: My kind, as ek terugdink aan daardie party moet jy eerder bly wees jy blaf nie.
          😆

          • flintstoned Januarie 15, 2010 at 2:17 nm #

            Bwahahahahaha!!

  2. Girl van die Suburbs Januarie 15, 2010 at 8:09 vm #

    Party mense moet dalk eers hulself vergewe…. kyk dan hoe fok dit met hulle koppe rond…

    • demoerin Januarie 15, 2010 at 8:52 vm #

      Ek glo nie regtig mense wil met hulle eie koppies rondneuk nie…. veral as hulle dalk al klaar nie seker is van hulle eie sanity nie…. om nog by te voeg sit jy later nie net met stemme nie…. sommer ‘n massakoor – en dan is jy properly gefok in die koppie soos oom Cassie sal sê.

      • Girl van die Suburbs Januarie 15, 2010 at 9:55 vm #

        😆 Marching band…. Kurt Daren… en al daai! 😉

        • demoerin Januarie 15, 2010 at 10:42 vm #

          Gelukkig nie Kurt nie… want dan was ek lankal opgesluit in ‘n padded room.

  3. Antie Koekie Januarie 15, 2010 at 8:24 vm #

    Meisiekind, dis die amper onmoontlike wat jy daar vra! Hoekom dink jy is ‘n helse klomp van ons se koppe so “opgefrommel” (my nuwe mooi synoniem vir “f*&#ked-up”. Mooi, nê? En ordentlik.).
    Om jouself te vergewe, maar ander doen dit nie, is soos om 2 mannetjes in jou kop te hê wat ping-pong speel.

    • demoerin Januarie 15, 2010 at 8:53 vm #

      Wie wil nou ordenklik wees❓

    • Girl van die Suburbs Januarie 15, 2010 at 1:50 nm #

      Nee Antie… dis die mees bevrydendste gevoel denkbaar… Ek kan nie eers begin verduidelik nie! 🙂

  4. Xena Phoenix Januarie 15, 2010 at 8:30 vm #

    Lyk my jou Rasta lees Oscar Wilde. Hoe het hy weer gese?

    Always forgive ones enemies, nothing annoy them as much.

    Kry jy nie erge nagmerries as jy in jou Rasta vaskyk voordat jy gaan slaap nie?

    • demoerin Januarie 15, 2010 at 8:54 vm #

      Nie regtig nie…. miskien is dit omdat hy sy rookgoed met my deel❓😆

  5. Vlam Januarie 15, 2010 at 9:13 vm #

    Ek sal nie omgee om so Rasta in my tuin te he nie. Hy
    t ‘n baie karaktervolle gesig. Wysheid van die eeue in sy oe. 😉

    • demoerin Januarie 15, 2010 at 9:14 vm #

      Dit is heokom ons sommer vinnig maatjies gemaak het.

  6. koeksister Januarie 15, 2010 at 10:17 vm #

    ‘n Wyse man, jou Rasta. Ek het ‘n pixie-beeld in my tuin maar hy maak my meer bang as wat hy raad gee.😉

    • demoerin Januarie 15, 2010 at 10:42 vm #

      😆 Pixie maak jou bang❓

      • koeksister Januarie 25, 2010 at 11:26 vm #

        Sal eendag ‘n foto van hom op die werf sit, dan kan jy self besluit😉

        • demoerin Januarie 25, 2010 at 12:00 nm #

          Ons sal dan wag tot dan hehehe.

  7. flintstoned Januarie 15, 2010 at 10:56 vm #

    As Rasta “Good shit” het laat my asseblief weet😉

    • demoerin Januarie 15, 2010 at 11:02 vm #

      Hy share nie met enigiemand nie.

      • flintstoned Januarie 15, 2010 at 2:18 nm #

        😯

        • demoerin Januarie 15, 2010 at 2:35 nm #

          Bedoel eintlik…. hy share met enigiemand…. hy deal net nie😆

  8. Xena Phoenix Januarie 15, 2010 at 11:10 vm #

    Hy trek sy gesig oor al die honde wat teen hom been gelig het.

    DMI, dalk ruik jy nie eintlik boom nie

  9. meermin Januarie 15, 2010 at 12:03 nm #

    Dankie toggie dit is Vrydag, lekker middag aand naweek vir jou!

    • demoerin Januarie 15, 2010 at 1:53 nm #

      Nie ‘n dag te vroeg nie meermeisie…. ek kannie wag vir niksdoen nie.

  10. Dellie Januarie 15, 2010 at 1:11 nm #

    Sit, jou slim kind!

    • demoerin Januarie 15, 2010 at 1:54 nm #

      Kry ek ‘n sterretjie…. of kan ek op Juffrou se skoot sit?

  11. ekisanna Januarie 15, 2010 at 3:52 nm #

    Dankie vir ‘n vrolike begin vir my naweek. Ek is mal oor jou Rasta.

  12. johanna79 Januarie 16, 2010 at 8:19 nm #

    Rasta klink waarlik na ‘n baie insiggewende persoon. viva la rasta!!

  13. Haasdas Januarie 17, 2010 at 7:17 vm #

    Nou hoe eindig jy by Rasta in die tuin op as jy gedrink het? Dis n ander dronkgat roetine!🙂

    • demoerin Januarie 18, 2010 at 7:04 vm #

      Is ons ou lewentjies nie maar met roetine aanmekaargeslaan nie😆

  14. RandomNumberZero Januarie 17, 2010 at 12:39 nm #

    In my case, not forgiving my enemies gives me a reason to keep fighting and a reason to avoid that small padded room with it’s ”I love myself jacket”. I hate forgiving people – makes me feel that they get away with shit – like preforgiven preplanned sin.

    • demoerin Januarie 18, 2010 at 7:04 vm #

      The act of forgiving does not necessary mean you forgave😉 , but does offer some fun in seeing how it messes with your enemy’s minds😆

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: