WEW….1 van (wie-de-moer-gee-om)

18 Jan

Hoekom elke keer as ek die woorde, Golden Globes, hoor….. dink ek aan Pamela Anderson?

foto: layoutsparks

19 Responses to “WEW….1 van (wie-de-moer-gee-om)”

  1. Vlam Januarie 18, 2010 at 3:27 nm #

    LOL! Nee, ek’t nie ‘n clue nie? :mrgreen:

  2. Xena Phoenix Januarie 18, 2010 at 5:03 nm #

    Te veel sun tan?

  3. Johan Swarts Januarie 18, 2010 at 5:20 nm #

    lol!

  4. Antie Koekie Januarie 18, 2010 at 7:17 nm #

    “Starig oor die klippertjies. Ek gaan rus…… met ‘n bier in die hand…. miskien bietjie met Rasta gesels” Die Laaitie se woorde, Vrydag.
    En nou kom hy op ‘n Maandag met ‘n foto soos dié, in stede van gevleuelde woorde……………???
    Lyk my daar was weer ‘n geveg met ‘n onmoontlike tweeling oor die naweek 😆
    Of is dit weer jou onderbewussyn wat met jou kop smokkel, hê?

    • demoerin Januarie 19, 2010 at 7:11 vm #

      Ek het gedink dit is gevleuelde woorde…. is alle gedagtes nie gevleueld nie ❓

      • ekisanna Januarie 19, 2010 at 11:30 vm #

        Moet wees, want lyk my joune vlieg skoon weg met jou… Klink of jy ‘n goeie naweek gehad het.

  5. Dellie Januarie 18, 2010 at 8:21 nm #

    Dissi globes …. hehehehhe

    • demoerin Januarie 19, 2010 at 7:16 vm #

      😆 Nou laat jy my weer dink aan die ou antie se bed in ‘Allo ‘Allo met die “flashing knobs” bwahahahaha

  6. Alta Januarie 19, 2010 at 4:48 vm #

    Lol!

  7. Emil Januarie 19, 2010 at 8:53 vm #

    Ja-nee, ‘n handvol gedagtes!

  8. Pagoda32 Januarie 19, 2010 at 2:14 nm #

    Jy kon aan slegter goeters gedink het. Ek het al my oge op daai Pam and Tommy Lee video gehad. Sjoe! Ek sal haar doen! Golden Globes indeed!

    • demoerin Januarie 19, 2010 at 3:31 nm #

      Ek sien die ander dag E-Entertainment channel het haar weer gevote as die #1 Beach Body. Ek sal nie noodwendig met #1 saamstem nie….. maar sy gaan definitief onder Top 100 wees 😆

  9. Charms Januarie 19, 2010 at 3:11 nm #

    Hello, ek loer in via Girl se gedagtes. Daar is darem lig in jou lewe – goues.

  10. rosalindfranklin Januarie 19, 2010 at 9:19 nm #

    whahahahaha!

  11. corlivandermerwe Januarie 20, 2010 at 3:26 nm #

    Dis dalk daai berugte video wat iewers vasgesteek het. 🙂

  12. Girl van die Suburbs Januarie 20, 2010 at 4:28 nm #

    Ek dink tog…. besides die fake tan, silicone en hair extentions… is Pammie HOT! :mrgreen:

    Bravo vir enige vrou wat ‘n man se kniee so lam kan maak!

Lewer kommentaar op corlivandermerwe Kanselleer antwoord