Ek mag dalk stupid lyk….

23 Feb

Ontkenning is nie ‘n wonderkuur vir leuens nie.

Die enigste kuur vir ‘n leuen is die waarheid.

25 Responses to “Ek mag dalk stupid lyk….”

  1. Flintie Februarie 23, 2010 at 9:16 vm #

    Baie waar!

  2. Xena Phoenix Februarie 23, 2010 at 9:31 vm #

    DMI

    Jou tande is te wit.

    Dit help natuurlik ook dat jy nie uitgevang word wanneer jy lieg nie.

  3. meermin Februarie 23, 2010 at 10:17 vm #

    Dit is so waar!!

  4. Vlam Februarie 23, 2010 at 10:19 vm #

    Nou wonder ek, is daar ‘n storie agter hierdie stuk wysheid? 😉

    • demoerin Februarie 23, 2010 at 11:40 vm #

      Ag, net ou Julius wat my aanspoor om bietjie filosofies te wees……

  5. Girl van die Suburbs Februarie 23, 2010 at 10:48 vm #

    Amen to that!

    Wish some people will stop living a lie….

    • Plaasjuppie Februarie 23, 2010 at 12:37 nm #

      Sometimes living a lie is preferable to the alternative

      • Girl van die Suburbs Februarie 23, 2010 at 12:45 nm #

        Hey Hey Plaasman buurman….

        En toe sien ek vanoggend jy password al weer als… nou hoe kan ek by jou lees hmmmm?

        Okay… given… vandag is die eerste dag in ‘n vrek lang ruk dat ek so bietjie oge gooi…. 😉

        Erm… alternative sal wees… dying in truth… ek verkies die alternatief. :mrgreen:

        • Plaasjuppie Februarie 23, 2010 at 1:06 nm #

          Shades of grey Girlie, dis alles shades of grey.
          Maar look at the pot calling the kettle black . . . maar synde dat jy walkabout was is jy vergewe.
          Krista se posts is nog almal oop, jy kan dit loop lees as die lus om te lees jou pak. Wat jy dan nog wil weet moet jy ma’ ko’ vra met ‘n posduif langs

  6. Plaasjuppie Februarie 23, 2010 at 10:54 vm #

    Smaak my hier is weer een of ander Charlie Foxtrot aan die gang iewers. Waar kan ek kaartjies koop? ‘Cause this time I will only sit and watch.

    • demoerin Februarie 23, 2010 at 11:42 vm #

      Moenie so opgewonde klink nie 😆
      Sorry for you… maybe next time. Tensy Julius my nou persoonlik wil kom uitdaag – Dan sal ek kaartjies verkoop.

    • Plaasjuppie Februarie 23, 2010 at 12:00 nm #

      Ek laaik skop skiet en verspoeg . . . so sue me 😆
      As jy vir neef Juliaaaas TV dekking belowe val hy dalk vir daai grappie :mrgreen:

  7. Xena Phoenix Februarie 23, 2010 at 12:08 nm #

    😉

    Kom ons begin ‘n BYL (Blogger Youth League) – dit is nou vir almal wat jonger as 21 voel, en gee die ANCYL gas. Sommer in Engels, netnou verstaan hulle nie te lekker nie.

    Zuma se mos ons moet in gesprek tree met die ANCYL; nie net kritiseer nie.

    • Plaasjuppie Februarie 23, 2010 at 1:07 nm #

      Ek praat veel eerder met my troetelklip. Sy antwoorde maak meer sin :mrgreen:

      • Flintie Februarie 23, 2010 at 1:37 nm #

        BWAHAHAHAHA!!!

      • demoerin Februarie 23, 2010 at 2:45 nm #

        Geluk – Approved Comment # 6,000. Jy wen niks, dis slegs ‘n eervolle vermelding.

        • demoerin Februarie 23, 2010 at 2:46 nm #

          O… dis aan PJ en nie Flintie…

  8. Sharpshoot Februarie 23, 2010 at 2:45 nm #

    Jy meen:”I am not as stupid as I am cabbage looking?”

  9. Sonkind Februarie 23, 2010 at 10:08 nm #

    Julle spot met ons moontlike volgende president. Bwahahaha! Het julle gehoor hulle gaan nou die land se naam ook verander? Dit gaan nie meer Suid-Afrika wees nie, maar Sirkus-Afrika 😈

    • demoerin Februarie 24, 2010 at 6:41 vm #

      Spot en waarheid is nie dieselle nie Sonkind…. maar dit is nogal sad as dit wel dieselfde is….

  10. BB Februarie 24, 2010 at 6:59 vm #

    My ouma het altyd gesê niemand het ‘n sterk genoeg geheue om ‘n suksesvolle leuenaar te wees nie – as jy die waarheid vertel hoef jy niks te onthou nie… ‘coz truth has endurance of so iets. Wyse vrou gewees daai ouma van my…

    • demoerin Februarie 24, 2010 at 8:41 vm #

      Jou ouma was BAIE wys. Wat ek ook nie kan verstaan nie, is die totale aanvaarding van al die leuens ❓ 😯

  11. rosalindfranklin Februarie 24, 2010 at 1:11 nm #

    🙂 🙂

  12. Harry Februarie 24, 2010 at 8:56 nm #

    Tom Hanks stel dit nogal beter.

Lewer kommentaar op Flintie Kanselleer antwoord