Teleurstelling

4 Mar

Stel jou voor jy hou ‘n verjaarsdagpartytjie vir 50 gaste, en niemand bring jou ‘n present nie. Absolute teleurstelling.

Seker dieselfde gevoel wat jy gister sou kry toe jy uitvind wat die woord “pomp” in “pomp and circumstance” regtig beteken.

Advertisements

15 Responses to “Teleurstelling”

  1. Xena Phoenix Maart 4, 2010 at 9:30 vm #

    😆

  2. PlaasJuppie Maart 4, 2010 at 10:01 vm #

    Was jy die outjie wat met boardshorts en plakkies opgedaag het?

    • demoerin Maart 4, 2010 at 10:25 vm #

      Eerder dit as met ‘n boksie kondome en ‘n broek vol verwagting 😆

      • PlaasJuppie Maart 4, 2010 at 10:59 vm #

        Ek weet mos nou nie wat het jy in jou boardshorts se sakke nie 😉

        • Flintie Maart 4, 2010 at 11:12 vm #

          *giggle*

        • demoerin Maart 4, 2010 at 11:27 vm #

          *maak mental note om te kyk of mens ENIGIETS in daai sakke kan inpas*

  3. Girl van die Suburbs Maart 4, 2010 at 1:45 nm #

    Ek sal nie mind vir ‘n pants full of plans nie… Klink al te opwindend! :mrgreen:

    • Sonkind Maart 4, 2010 at 2:10 nm #

      Die draer van die pants moet darem ook aan sekere verwagtinge voldoen 😉

      • demoerin Maart 4, 2010 at 4:20 nm #

        Het jy ‘n lysie Sonnie?

        • Sonkind Maart 5, 2010 at 3:43 nm #

          Natuurlik het ek ‘n lysie 🙂 Maar soos die jare loop, verander mens se lysie ook, DMI. Op die oomblik soek ek net ‘n man wat langs my kan staan, ewe sterk as ek. Nie voor my nie en ook nie agter my nie, LANGS my. En dan natuurlik moet hy my baie lief en wat daarmee gepaardgaan 😉

          • demoerin Maart 8, 2010 at 6:52 vm #

            Wat gaan daarmee gepaard? Presente ❓ 😆

  4. Vlam Maart 4, 2010 at 9:54 nm #

    O, genade! 😆 Ek kan regtig dink dat dit moerse teleurstellend is! :mrgreen:

  5. koeksister Maart 5, 2010 at 10:05 vm #

    😆

  6. rosalindfranklin Maart 5, 2010 at 12:11 nm #

    K8K gaste nee aarde waar is die mense se maniere???

    • demoerin Maart 5, 2010 at 1:08 nm #

      😆 Gelukkig net ‘n voorbeeld… as so iets met my moet gebeur stuur ek hulle dadelik honger en droëbek huistoe.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: