Kort maar eventful…

6 Apr

Sjoe, dit voel of ek nooit weg was nie. Ekke kyk daardie inbox van my so, en ek is al klaar moeg.

Mmmm, die rustydjie was egter baie lekker, en interessant….. definitief nie “eneventful” nie.

Ek kry net so bietjie my gedagtes agtermekaar, dan is dit weer volstoom vorentoe……

Ek kan wel solank met julle deel dat ek wel laas week by die Braamfontein Begraafplaas uitgegooi was…..

Maak nie saak hoe hard ek probeer wegkom nie, die kak vind my altyd weer iewers.

Advertisements

16 Responses to “Kort maar eventful…”

  1. ekisanna April 6, 2010 at 8:45 vm #

    Welkom terug. Ek neem aan Rusta was net so bly om jou te sien… hy moes baie eensaam gewees het. By ‘n begraafplaas uitgegooi… klink vir my reg: jy is mos nog nie reg om daar in te burger nie :mrgreen:

  2. Xena Phoenix April 6, 2010 at 9:00 vm #

    Welkom!

    Hmmm . . . Hoekom was jy by die begrafplaas uitgegooi?

  3. Olga April 6, 2010 at 1:08 nm #

    wat probeer die parkeraad in die begrafplaas wegsteek? het van die inwoners ook hul kiste gevat en laat spat?

    • demoerin April 7, 2010 at 7:11 vm #

      Wonder ek ok… miskien like hulle net nie my gatsig nie 😆

  4. Sprokie April 6, 2010 at 4:53 nm #

    Hallo julle, ek log nou weer in na maande se afwesigheid maar vind nerens vir Bosparra nie, wat het gebeur, is Kuife geban?

    • demoerin April 7, 2010 at 7:12 vm #

      Hulle hette bietjie break ek dink sprokie… so iets. Van die ouens kuier by bosluis.co.za

  5. johanna79 April 6, 2010 at 10:21 nm #

    haha welkonin. Het jou gemis jong. Verwat het jy papiere nodig om by n bebrafplaas fotos te neem?

  6. Xena Phoenix April 6, 2010 at 11:38 nm #

    Die SAPD wou my kamera eendag konfiskeer, omdat ek n stasie wou afneem.

    • demoerin April 7, 2010 at 7:13 vm #

      Crazy world we live in… miskien lyk ons soos AWB terroriste.

  7. Vlam April 7, 2010 at 12:14 vm #

    Ag ja wat. Ek is ook so bietjie op remote control. Dit maak mens net weer lus vir skryf en lees. 😉

  8. Charms April 7, 2010 at 11:08 vm #

    Welkom terug! Ek’s bly ek is nie die enigste een wat begrafplase besoek nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: