WEW….123 van 321

7 Apr

Ek wonder nou al vandat ons by die restaurant was…..

As jy nou klaar jou ontbyt gehad het, moet mens begin bekommerd raak oor die feit dat jy opmerk dat die restaurant ‘n asblik het wat so gemerk is:

Gelukkig het ons die ontbyt oorleef…. maar miskien het ons die “Hazardous” gedeelte in alkohol verdrink.

12 Responses to “WEW….123 van 321”

  1. Dellie April 7, 2010 at 9:18 vm #

    😆 Ek sou ook effens bekommerd gewees het, maar wine and beer fixes everything! 😉

  2. Xena Phoenix April 7, 2010 at 9:23 vm #

    Nee, man! Julle is onnodig negatief. Vir al wat jy weet kan jy nou vlieg of onsigbaar word. Watter superpowers het julle gekry?

    • demoerin April 7, 2010 at 9:41 vm #

      Ek sal vanaand by die berg afspring en jou more laat weet….

      • Xena Phoenix April 7, 2010 at 10:04 vm #

        😆

        As ons jou nooit weer sien nie, weet ons om nie daar te gaan eet nie.

        • demoerin April 7, 2010 at 11:22 vm #

          Net so. Easy as pie.

        • johanna79 April 9, 2010 at 10:45 nm #

          of dat sy super power nie vlieg was nie maar onsigbaarheid

  3. Charms April 7, 2010 at 11:43 vm #

    Alkohol is mos ‘n ontsmettingsmiddel ook nè? Ek dink jy sal oorleef.

  4. anne-marie April 8, 2010 at 10:18 nm #

    Het jy toe gespring DMI? En?

    • demoerin April 9, 2010 at 6:42 vm #

      Ja, maar die hoogste punt in my onmiddelike omgewing was my bed…. soos gewoonlik het ek op my voete geland…😆

  5. johanna79 April 9, 2010 at 10:43 nm #

    ja dit kan nog al ‘n delemma wees. gelukkig by my restaurant sal jy nie sulke tekens kry nie… maar dan weer, die ten second rule apply seker nie by alle restaurante nie hahaha

    • demoerin April 12, 2010 at 7:00 vm #

      😆 Ja, party is strenger en pas die five second rule toe…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: