Die Skeur Skeur

13 Apr

Rasta sê dat solank as wat die linkses oos trek en die regses wes trek word die skeur net al groter, en gaan al die verdraagsames in die middel daar inbliksem.

11 Responses to “Die Skeur Skeur”

  1. Joh April 13, 2010 at 7:24 vm #

    En so was dit nog altyd, en so sal dit vir ewig wees.

    Siende lat Rasta uit klip gevorm is (nie soos ons brose skepsels uit modder nie) kan hy die saak virrie volgende paar duisend jaar mooi dophou en sal sien dis hoe dit is.

    • Joh April 13, 2010 at 7:27 vm #

      Dis nou te sê as hy nie innie gat in bliksem nie!

  2. Xena Phoenix April 13, 2010 at 9:05 vm #

    😉 Met ander woorde – kies kant of word verswelg?

    • demoerin April 14, 2010 at 7:02 vm #

      uh-uh… bou ‘n brug😆

  3. schabbers April 13, 2010 at 12:44 nm #

    Ek stem…. ek wonner net wat gaan gebeur as al die verdraagsames in die middel nie meer so verdraagsaam teenoor mekaar gaan begin wees nie?????

    • anne-marie April 13, 2010 at 2:23 nm #

      Dan val ons so moer-moer in die gat af😆

      • demoerin April 14, 2010 at 7:02 vm #

        Yip, going out with a bang!

  4. Andrew April 14, 2010 at 9:03 vm #

    Gister ry ‘n taxi aan die verkeerde kant van die pad TEEN die aankomende verkeer en probeer voor my indruk. Toe ek vir die drywer my vinger swaai, skreeu hy vir my “Your leader is dead, don’t be so mad.” Wat defok het sy suicide mission te doen met ‘n moord in Ventersdorp?

    As ek vinniger op my voete kon dink sou ek vir hom terug gese het “Chief don’t come here with that black tendency. This is not a revolutionary house this, this is a public road.”

    Make the circle bigger.

    • demoerin April 15, 2010 at 7:01 vm #

      😆 Bwahahaha…. and this road is my studio, do not dare touch my studio..

  5. NetJane April 14, 2010 at 9:55 vm #

    Too far east is west.

    Make the circle bigger – nice gedagte Andrew.😉

    • demoerin April 15, 2010 at 7:02 vm #

      Ja, naderhand weet niemand meer waar het oos begin en wes opgehou nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: