WEW…(a+b) van (a^c)

3 Mei

Ek wonder of my Superman boxers vir my superkragte gaan gee as ek dit dra?

Loer later weer in vir ‘n update….. dit kan moontlik vanuit ‘n hospitaalbed wees….

Advertisements

5 Responses to “WEW…(a+b) van (a^c)”

  1. Xena Phoenix Mei 3, 2010 at 9:29 vm #

    Eish!!!

    Ek hoop jy voel gou beter en kry dit reg om die hospitaalbed te vermy.

  2. koeksister Mei 3, 2010 at 4:33 nm #

    Ek brand ook om te weet, hou ons op hoogte

  3. Pikkie Mei 3, 2010 at 4:52 nm #

    Niemand kan iets belowe nie, maar hel, gee dit ‘n try! Sterkte!

  4. demoerin Mei 4, 2010 at 6:50 vm #

    Wel, tot dusver weet ek dat een van my superpowers NIE is om reën te kan verjaag nie 😆

  5. Xena Phoenix Mei 4, 2010 at 9:44 vm #

    Jou superpower is seker om reen te maak. Jy moet nou leer hoe om dit af te skakel ook af en toe.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

%d bloggers like this: