Die Musiekale Spele

5 May

Ons gaan so af en toe bietjie pret hê met ons eie weergawe van Die Olimpiese Spele, ons noem dit sommer Die Musiekale Spele.

Ek gaan rondkrap en weergawes van dieselfde lied opspoor, ons gaan hulle in die 100m naelloop laat aantree, en hopelik ‘n gunsteling wenner kies!

Nou kyk, I Walk The Line is so eie aan Johnny Cash as wat The Best aan Tina Turner is, maar dan vind mens ‘n cover deur een van jou gunsteling bands, en die resies is gedagboek!

VS

OP JULLE MERKE…. GEREED…. GAAN!!

16 Responses to “Die Musiekale Spele”

  1. meermin Mei 5, 2010 at 7:43 vm #

    Goeiemôre jy …. mag jy ‘n wonderlike heerlike gat skop dag hè!! En gaan maak nou dadelik jou vrieskas toe!!

  2. Charms Mei 5, 2010 at 8:03 vm #

    Hierdie is een van my gunstelinge, en hoewel Cash s’n baie goed is, verkies ek Live se weergawe (een van die beste bands ooit!). Joaquin Phoenix het ook nie te sleg gedoen nie.

  3. Girl van die Suburbs Mei 5, 2010 at 1:38 nm #

    Hierdie is dejavu?

    ….. ‘n Sekere Kareoke comes to mind…. :mrgreen:

    • demoerin Mei 5, 2010 at 4:23 nm #

      Altyd ‘n SingStar gunsteling…

  4. demoerin Mei 5, 2010 at 3:32 nm #

    Live een ook my gunsteling!

  5. koeksister Mei 5, 2010 at 4:11 nm #

    Hou ook van Life se weergawe

  6. Dellie Mei 6, 2010 at 11:19 vm #

    Live is my fav ook!😉

    PS. Karaoke bars combine two of the nation’s greatest evils: people who shouldn’t drink with people who shouldn’t sing.😆

    • Andrew Mei 6, 2010 at 3:03 nm #

      Hahaha … hoe lekker lag ek nou. Ek was al baie keer stukkend gedrink maar nog nooit dronk genoeg vir karaoke nie. Nie vir self sing nie, en nie om na ander te luister wat sing nie.😆

      • Dellie Mei 6, 2010 at 3:52 nm #

        😳 Ek was al …. en nie WAT nie, maar Titanic se theme song ….😳 Daai plek het my natuurlik nog nooit weer gesien nie!:mrgreen:

        • demoerin Mei 7, 2010 at 6:57 vm #

          😆 Van alle songs kies jy die een gesing deur een van die vrouens met die grootste range!

        • johanna79 Mei 9, 2010 at 9:34 nm #

          meredith brooks se bitch is my fav, vir een of ander rede dink my vriendinne dis n goeie keuse…

  7. Fokk Mei 6, 2010 at 11:22 vm #

    Live – ROCKS!

  8. Sharpshoot Mei 7, 2010 at 7:30 vm #

    Live – wen dus? Met ‘n nuwe World Record?!😉

    • demoerin Mei 7, 2010 at 8:13 vm #

      Yip…. drumroll…. LIVE wen!

  9. johanna79 Mei 9, 2010 at 9:38 nm #

    live live live bla bla bla. ek is lief vir die band myself maar sekere dinge is maar nou net beter in sy oorspronklike vorm soos die vier neufies direk uit die bottel, jonny kry my vote
    en as ek n simon op myself net vir een oomblik kan trek, live se weergawe klink of die in the count of monte cristo of dracula hoord, very scary…
    wats volgende?
    kan julle nou al se ek is nie n groot aan hanger van cover versions nie… keep it el naturale

    • demoerin Mei 10, 2010 at 7:23 vm #

      Ek dink dit hoekom ek van die Live een hou… dis daai “diep” onderste note aan die begin…

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: