Vrydagskool…Kuns101

7 May

Ek was gereed om gal te braak vanoggend oor voorgestelde tolgelde vir die Jozi hoofweë en verregse groepe wat dinge wou opblaas net hulle “arsenals of destruction” en so voorts….

Maar toe tog ek ek lewe, en het meer om voor dankbaar te wees as om oor te kla. Bygesê is daar nog net 2 rondtes Super14 oor met nog 7 spanne wat moontlik die halfeindrondte kan haal! Hoe is dit nou vir cool!

Elk geval, terug in die klaskamer. Toe ek nog op die berg gebly het, het Jozi een oggend vir my in ‘n wolkekombers gepoesseer (ek hoop dis reg gespel), en fokk het toe so bietjie vir my met die kiekie se kleure rondgespeel.

Hierdie twee is my gunsteling variasies:

9 Responses to “Vrydagskool…Kuns101”

  1. Sharpshoot Mei 7, 2010 at 7:42 vm #

    Ok, dis Vrydag – ek gaan dan ook eerder neet na die mooi pics kyk. Ok? OK!

  2. Dellie Mei 7, 2010 at 9:35 vm #

    Very nice! Maar die oorspronklike ene is v my nog die mooiste.

  3. Gogga Mei 7, 2010 at 11:11 vm #

    Hang af van die mood, as jy wil rustig wees is die tweede een mooiste maar as jy wakker en lus is vir die lewe wen die eerste foto

    • demoerin Mei 7, 2010 at 3:09 nm #

      Op die oomblik wen die tweede een dus😆

  4. Charms Mei 7, 2010 at 11:42 vm #

    Ek kon altyd die Hillbrow toring en Ponte sien van waar ons gebly het toe ek klein was. Daai dae was dit nog mooi, nou is dit net mooi van vêr……😦

  5. anne-marie Mei 7, 2010 at 3:50 nm #

    DMI – *tong-inni-kies* – jy spel nou amper soos die Kaapse kleurlinge se geliefde sêding – “Jou ma se epos”😈 😆

  6. betsieboop Mei 7, 2010 at 5:40 nm #

    is very pretty!!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: